Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Amanzi Game Reserve

  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amanzi Wildreservaat bied 'n magiese safari-toevlugsoord en is in Lejweleputswa geleë. Amanzi bied verblyf vir elke smaak.

Die verskeidenheid verblyfopsies sluit chalets in, waarvan 2 geskik is vir parapleeg gaste, kothuise, 'n wittebroodsuite en gastekamers.

Die lodge het 'n gastesitkamer met DStv, 'n eetkamer en 'n selfsorgkombuis met stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Die buitestoep bied 'n braai-area, rooster en stoele.

Onderdakparkeerplek word voorsien. The Wild Olive Restaurant is 'n unieke en pragtige restaurant geleë in die hoofgebou naby die ingangshek van Amanzi. 'n Regte Wilde Olyfboom is in die middel van die restaurant gemonteer wat 120 gaste kan huisves. Trofeë van leeus, swartwitpense en 'n kameelperd kan in die ontvangsarea bewonder word.

Neem asseblief kennis: Aandete is slegs op Vrydag- en Saterdagaande beskikbaar. Ontbyt en middagete is elke dag beskikbaar.

Die Bush Boma is 'n opelug boma wat tot 180 gaste huisves vir troues en private vieringe. Die Boma bied 'n grasdak in 'n sirkelvorm om skuiling vir die tafelsitplek te gee. Die braai-area is in die middel van hierdie venue vir 'n ware bos-ervaring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lize-marie D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal defnitief weer kom! Wat 'n besondere ervaring! Rerig die geldjies werd. In die aande het ons die leeu hoor gesels en die wild kom tot net oorkant ...
Sien meer
Feb 2025
Annelde M
5.0
Heerlik in vrede. Heerlik gebly en geet soos altyd. Baie om te sien en te doen en 'n ware oase vir Christene wat dieper met God wil kontak maak.
Feb 2025
Riaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker. Netjiese plek gekry.
Jan 2025
Charné B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. We had an unforgettable stay at this incredible game reserve! From the moment we arrived, we were greeted with warmth and prof...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Charlene V
Saam met vriende
5.0
Asemrowend en ontspannend. Heerlike oorblyplek. Sien uit om daarnatoe te kan gaan vir 'n langer periode.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Gaste dink Amanzi Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973b32fd8f1b209efe0182880d6aa4debc68f0368a29fee7e624690f4d517afcce95ec587070ee55999a8e1fa41f8ed2a08e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 Farm Kleinrietfontein Brandfort District 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.597591208077 26.43009059879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456