Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzimtoti Beach Rest Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike oornag stop. Ons het die verblyf by Amanzimtoti Beach Rest Guesthouse baie geniet. Die gasheer het werklik die ekstra myl gegaan om ons verblyf spesiaal en baie aangenaam te maak. Die kamer is pragtig en keurig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlik gebly! Beveel Amanzimtoti Beach Rest Guest House beslis aan en sal weer hier bespreek. Veilig, netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Puik verblyf! Netjies en skoon, baie persoonlike aandag word aan gaste gegee en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Uitstekend. Ons verblyf was perfek. Ons is geplaas in die luukse en ruim penthouse sonder om vooraf daarvoor te vra. Die sorgsame gasvrou, Kim, doen buitengewone moeite om haar gaste tuis en gemaklik te laat voel. Die veelkeuse ontbyt was puik. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Uitstekende omgee mense. Vanaf ontvangs tot vertrek was ons op die hande gedra. Kim is 'n baie spesiale mensie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Wonderful stay. My partner and I decided to book a last minute holiday to Amanzimtoti in December 2019. We were so happy that we were able to stay here as it worked out wonderfully, we even extended by a day. Kim is absolutely stunning, friendly and conversational (although I am not a chatty person by nature). She made us feel very welcome and at ease from the moment we stopped at in the parking lot. We had delicious breakfasts every morning without fault. Rooms were serviced and cleaned everyday without disappointment. There are monkeys in the area which I loved photographing and that were a delight to observe. The lush gardens made for lots of little surprises and my partner and I walked through every morning (on our way to breakfast) to see what else we can spot and look at. Dragonflies were bountiful. We will definitely stay here again when we come down to Amanzimtoti. Thank you for making our stay pleasant and worthwhile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Engela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Most amazing guesthouse. We had the most amazing time, the hospitality we received was awesome, breakfast was amazing. Such a beautiful room, every effort has been made into making sure the guests are comfortable. We had a great stay and hope to visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2018

Baie lekker! Vreeslike aangename gashere. Baie lekker ontbyt!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2014

Baie vriendelike ontvangs, baie professioneel, kamer uitstekend, ontbyt met sorg bedien. Sal van nou af net by een plek bespreek! Ek het die voorreg om baie te reis, plaaslik en internasionaal, en dit is die eerste gastehuis wat ons so tuis laat voel het ... Baie professioneel vanaf die eerste kontak, tot die laaste totsiens ... ek is baie spyt dat ons al klaar ander plek gekry het vir Desember, wanneer ons weer besoek, want ek weet waar ek nou altyd gaan bly as ons my dogter besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2013

Was overwelmend with the hospitality received Room was excellent and service was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Ridge Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90393a5f16883d22490c408a766fb4a545664bb77a282239e61e6e2672ba4aabf73164c33a0d0a3b6bdb87a67ca6baf7a967?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 12 Ridge Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.053531133386 30.884633660316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang