Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 121
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Precious M - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Philip T - Sep 2023
Algehele gradering
Nice, walking distance to the beach and warm welcoming staff.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
I would like to extend my heartfelt gratitude for your wonderful review. Your feedback is greatly appreciated, and it was a pleasure serving you.
We look forward to the opportunity of welcoming you back in the near future. We take pride in providing our guests with a seamless and enjoyable experience.
We also want to highlight that our building is exempt from load shedding, offering you a respite from electricity-related concerns during your stay. Your comfort and peace of mind are of paramount importance to us.
Thank you once again for choosing us, and we can't wait to have you as our guest again soon.
Matshidiso M - Jan 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Dear Matshidiso,
Thank you for your review.
I would like to enquire more about the response related to cleanliness.
We strive to be an apartment with ultimate cleanliness. We even did a cleaning during your stay for free to ensure that your unit is well looked after.
Eldory D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is altyd so lekker as ons weet gaste het lekker gebly.
Zama M - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect for relaxation.
Lorna S - Feb 2022
Algehele gradering
This was the best time we've had with our kids.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Thank you for the beautiful review.
We hope to accommodate you in the future again. Next time we hope to book you in our open balcony extraordinary unit.
Cindy S - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Nompilo M - Mei 2022
Algehele gradering
It was amazing and fun.
Clive C - Mrt 2022
Algehele gradering
Was okay maar nie waarde vir die prys nie.
Lees meerAmanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, maar terugbetaalbare deposito betaling is deel van die kwotasie se uiteensetting en word aangedui met bevestiging van akkommodasie asook met finale faktuur en korrespondensie van instansie.
Daar is ook ongelukkig nie 24 uur, 7 dae ‘n week kantore oop om inventaris saam met gaste deur te gaan nie, maar wel beskikbaar tydens werksure. Die inventaris word afgeteken met getuie voor en na inboeke. Die eenhede is selfsorg eenhede en is daar die opsie om skoonmaak te boek indien benodig sou word, soos aangedui op kwotasie en bevestiging van akkommodasie.
Die eenhede word afgeteken deur die agente vir netheid en vermoed dat die verwysing na tuimeldroer, die filter kon wees, wat gebeur indien gaste masjien misbruik en sand saam met handoeke in die masjien droog en die sand dus in die drom beland en weer uitwerk.
Ons sal kyk hoe om strenger maatreels in te stel vir die gebruik van die geriewe om die probleem aan te spreek.
Moosa W - Des 2021
Algehele gradering
It was awesome.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Thank you for your valued feedback.
Ephenia M - Sep 2021
Algehele gradering
I enjoyed my stay, the unit is very clean.
Sumaya B - Des 2021
Algehele gradering
Not realistic pictures on the website.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Thank you for your feedback. We are so sorry that the establishment did not fulfill all your expectations. It is also quite disappointing to read your review about customer service and we will try to find out from the establishment if they are aware of any issues that was not addressed. As owners we followed up with you before booking in and afterwards and you gave feedback that you were very happy. We really do not understand the bad customer service rate given. For the location and extras: At some point of time during your stay, you contacted us and was unhappy since your friend was staying in another establishment that was much nicer than our establishment and had a swimming pool and full sea view. We also have units with full sea view, but it was not requested for your stay. I just want to comment that it is always important to ensure that you need to do your search for establishments in such a way that you ensure that the establishment fulfill all your needs. This establishment is very peaceful and the waterpark just basically next door, making it unique for guest that prefer less noisy places.
Yolandie B - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was vrek lekker en ons het dit baie geniet.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Hi Yolandie
Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Delekile H - Jan 2020
Algehele gradering
The place was beautiful and felt at home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek was pragtig and ons het tuis gevoel.
Die agent en eienaar was baie vriendelik en het ons op datum met als gehou. Hulle het ook gedurig gebel terwyl ons op pad was om seker te maak ons het 'n veilige reis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Hi Delekile,
Thank you for the feedback and we hope to host you and your family again.
Barbara S - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Deborah S - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent.
Shakila N - Jan 2018
Algehele gradering
Had a relaxing and lovely holiday.
Amanzimtoti's Ultimate Vacation se terugvoer
Dear Shakila,
Thank you for your feedback. It is highly appreciated. We hope to accommodate you again in the future.
Trudy M - Sep 2018
Algehele gradering
It was the safest place I have ever been.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was die veiligste plek wat ek al gesien het.
Die plek was baie netjies en skoon, en die sekuriteit was die beste.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michelle O - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf, lekker op die strand se drumpel.
Carien F - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Rina M - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulik en goed geleë.
Londeka K - Des 2017
Algehele gradering
Great location especially with kids.
Anton B - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlik netjies en skoon.
Dimakatso T - Mrt 2017
Algehele gradering
The unit was homely and classy.
Ria S - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en genotvol.
Gertrude M - Nov 2016
Algehele gradering
An awesome experience.
Roelien V - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Amanda S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, stil, skoon, goed geleë, naby restaurante, winkelsentrums en hoofweg.
Muneerah A - Nov 2016
Algehele gradering
Perfect family vacation area.
Ben And Mia V - Okt 2016
Algehele gradering
It was okay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was oukei.
Dit was oukei vir dit wat ons verwag het. Net akkommodasie terwyl ons 'n funksie bygewoon het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marina T - Des 2015
Algehele gradering
Verblyf skoon en netjies met alles wat jy nodig het.
Danie O - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekende verblyf vir die hele gesin.
Lize M - Jul 2015
Algehele gradering
Gerieflik!
Hester G - Jul 2015
Algehele gradering
Baie in omgewing om te doen.
Victor P - Sep 2015
Algehele gradering
Dit is 'n lekker stil area, reg by die see.
Sharmane M - Sep 2015
Algehele gradering
Was aangenaam, skoon en netjies, het alles wat mens van 'n selfsorg-eenheid verwag.
Teresa V - Des 2014
Algehele gradering
Toeganklik, gerieflik, smaakvol en netjies.
Edna B - Sep 2014
Algehele gradering
It was a most awesome experience dealing with outstanding service and people.
Otto B - Sep 2014
Algehele gradering
Excellent and good value for money
Hannes S - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker skoon netjies.
Estelle A - Apr 2014
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf met wonderlike ligging naby die hoofstrand.
Danie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit sou baie beter kon gewees het as die woonstelblok sy eie swembad gehad het.
John H - Okt 2014
Algehele gradering
Smaaklik ingerig en binne loopafstand van die strand af!
Lees meerMariska B - Nov 2014
Algehele gradering
Ons het 'n naweek wegbreek geneem!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 111, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang