Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzimtoti's Ultimate Vacation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Precious M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Excellent. Nice fabulous day. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Nice, walking distance to the beach and warm welcoming staff. On my next vacation to Durban, Amanzimtoti's Ultimate Vacation is the first place to think about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Amanzimtoti's Ultimate Vacation
I would like to extend my heartfelt gratitude for your wonderful review. Your feedback is greatly appreciated, and it was a pleasure serving you. We look forward to the opportunity of welcoming you back in the near future. We take pride in providing our guests with a seamless and enjoyable experience. We also want to highlight that our building is exempt from load shedding, offering you a respite from electricity-related concerns during your stay. Your comfort and peace of mind are of paramount importance to us. Thank you once again for choosing us, and we can't wait to have you as our guest again soon.

Matshidiso M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2023

Fabulous. That is a perfect place to relax and enjoy the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Dear Matshidiso, Thank you for your review. I would like to enquire more about the response related to cleanliness. We strive to be an apartment with ultimate cleanliness. We even did a cleaning during your stay for free to ensure that your unit is well looked after.

Eldory D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie skoon en netjies. Het baie lekker gebly teen die strand en waterpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is altyd so lekker as ons weet gaste het lekker gebly.

Zama M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Perfect for relaxation. Quiet highly safe environment surrounded by entertainment facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

This was the best time we've had with our kids. This is the best place to relax and have some family time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Thank you for the beautiful review. We hope to accommodate you in the future again. Next time we hope to book you in our open balcony extraordinary unit.

Cindy S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Ongelooflik. Ons het dit vreeslik geniet. Die plekkie is mooi ingerig met als wat jy benodig. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Nompilo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2022

It was amazing and fun. The apartment was clean and there is high safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Clive C
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Mrt 2022

Was okay maar nie waarde vir die prys nie. Ek moes 'n deposito nog na die tyd betaal het. Ons het self die woonstel skoon gemaak en na gegaan. Ons het ook deur die goed gegaan voor ons uitgepak het. Ons het gesien tuimeldroër is toe van die vuilgeid. Ek het gebel en laat weet dat hulle asb sleutels moet kom kry so dat ons saam kan deur gaan. Daar was gesê ons moet sleutels net in die groen boks in gooi. Na die tyd laat weet hulle ons dat die tag se doppie verlore is. Sal glad nie weer by hulle boek nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Elize
Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Dankie vir die terugvoer, maar terugbetaalbare deposito betaling is deel van die kwotasie se uiteensetting en word aangedui met bevestiging van akkommodasie asook met finale faktuur en korrespondensie van instansie. Daar is ook ongelukkig nie 24 uur, 7 dae ‘n week kantore oop om inventaris saam met gaste deur te gaan nie, maar wel beskikbaar tydens werksure. Die inventaris word afgeteken met getuie voor en na inboeke. Die eenhede is selfsorg eenhede en is daar die opsie om skoonmaak te boek indien benodig sou word, soos aangedui op kwotasie en bevestiging van akkommodasie. Die eenhede word afgeteken deur die agente vir netheid en vermoed dat die verwysing na tuimeldroer, die filter kon wees, wat gebeur indien gaste masjien misbruik en sand saam met handoeke in die masjien droog en die sand dus in die drom beland en weer uitwerk. Ons sal kyk hoe om strenger maatreels in te stel vir die gebruik van die geriewe om die probleem aan te spreek.

Moosa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

It was awesome. Nice, clean place and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Thank you for your valued feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 111, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MGMxMzVkLTE5MTUtNGMwYi05MTI3LTFhNGY2ZWVjZDgxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 111 Beach Road Amazibu 402 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.045651517464 30.892750024796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang