Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amara Tomana

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Glenn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

It was really lovely to not have TV and just get back into nature. The stars were amazing. Really lovely location just to de-frag. Tommie and Diana have thought of everything. From games to books, extra blankets, torches, 1st aid kit. There was nothing they didn't think of. Really value for money. Definitely plan to go back, hopefully to also see some snow. Thanks, lots.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Amara Tomana
Thank you for the nice review. It was a privilege to have you as guests and we look forward to see you again.

Christél U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Pragtig, rustig, perfek. Die chalet is uitstekend toegerus, area en uitsig is pragtig en ongelooflik rustig. Diana is die beste gasvrou, laat mens dadelik tuis en rustig voel. So lekker dat daar nie elektrisiteit is nie, laat jou rerig ontspan en die area geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Amara Tomana
Ons is so bly jul het dit geniet en dit was 'n voorreg om jul te ontmoet.

Loni R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Breath of fresh air. Wonderful and peaceful location. Children loved the peace and quiet. Walking in the mountains was enjoyable and not forgetting the breathtaking views especially the sunsets around the Bonfire. Highly recommended and very friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2017

Rus, vrede en stilte. Amara Tomana is 'n plek waar jy weer jou kop kan skoonmaak, nuwe idee's kry, drome droom. Die aande se sterre was die mooiste met 'n melkweg wat jy nie sommer êrens kry nie. Dankie dat daar geen TV of krag was nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Amara Tomana
Ons is baie bly dat jul lekker gerus het en dit geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg dat jul Amara Tomana se vrede en stilte kon ervaar. Vriendelike groete Diana

Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2017

Groot verrassing! Amara Tomana was 'n lekker verrassingspakket op ons pad rondom Lesotho. Die huis is so goed toegerus dat ons nie eens die gebrek aan krag agtergekom nie - ons het dit eintlik verwelkom. Daar was ook genoeg data sein dat ons die toets tussen die Springbokke en Frankryk kon stream. Die pad op na die uitkykpunt en die gepaardgaande opsionele 4x4 roetes was 'n welkome afwisseling. Sal volgende keer 2 aande bly. Daar is genoeg plek vir 'n groot familie of as jy vriende wil saambring. Ek moet ook se dat ek verkies die grondpad van Wepenener af op pad soontoe eerder as om die grondpad afrit halfpad Zastron toe te vat. Baie goeie toestand en mooi. Enigste problem wat ek het is die minimum twee aande verblyf voorwaarde vir verblyf buite seisoen (geen problem met langnaweke en vakansies nie). Dit raak duur as mens net een aand oor kan slaap en jy moet vir 2 aande betaal. Dit mag baie "road trip" besoekers verhoed om hierdie juweel te besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diana
Amara Tomana
Andries Baie dankie vir jul terugvoering en ons is baie bly dat julle 'n aangename verblyf gehad het. Ons hoop regtig dit sal volgende keer vir julle moontlik wees om 2 aande oor te bly. Ek besef dit is duur as 'n mens net een aand oorslaap, maar vir 2 aande moet betaal. Om dit egter vir ons koste effektief te maak, volstaan ons egter op ons vereiste van 'n bespreking van minimum twee aande. Vriendelike groete Diana

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2016

Uitstekend! Baie netjiese plekkie met n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Amara Tomana
Baie dankie, Gert. Dit was 'n voorreg om ons stukkie paradys met julle te deel. Vriendelike groete Diana

Lynette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2016

Heerlike verblyf met asemrowende uitsig. Ons het baie lekker gerus. Wonderlike uitsig. Rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Vanderhovensrust-plaas, Zastron, 9950, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41f9b1dfdbeaece5447b76926fe2453f2971f28d0b7501cb1da6f4c87e1621724eb1cc18f404fccc7c908acc6b08cdf5d273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Vanderhovensrust Farm Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -30.010801937469 27.204675078392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang