Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amare Cabin

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Amare Cabin
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tommie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie D

Baie lekker.

Was baie lekker, dankie.

Carlu M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlu M

Baie lekker en cosy kuier gehad.

Was 'n regtige great plek om te bly. Dit was regtig soos in die foto's en die perfekte plek vir 'n getaway vanaf die rat race. Eerste aand het die leeus baie naby aan ons plek gekom en gebrul wat 'n onvergeetlike experience was. Ons was ook getreat met sjampanje en tjoklits. Ek sal beslis weer die plek besoek en mense aanraai om hier te bly.

Amare Cabin se terugvoer

Although we never had the opportunity to meet Carlu, his replies to our messages were very friendly and quick. Carlu was the perfect guest and the cabin was left clean and tidy upon departure. We will definitely welcome him back anytime.

Amare Cabin
Alisha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha B

Feels like home, enjoyed it very much.

Great location, a loving home, and kind people. We had a ball.

Amare Cabin se terugvoer

Alisha was an excellent guest. Communication was clear and they left the cabin spotless and tidy. I would definitely recommend Alisha to any host. Hope to see you soon again.

Amare Cabin
Muke V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Muke V

Die plek is heerlik en baie oulik vir 2 mense, maar nie geskik vir 4 nie.

Die slaapbank is nie geskik vir slaap nie en kan beslis nie 2 kinders akkommodeer nie. Die lugversorging werk nie en dus was dit bitter warm in die eenheid wat rus en slaap versteur het.

Amare Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle insette. Die lugversorger is onlangs deur die weerlig uitgeslaan en is ons in die finale stadium om die versekeringseis te finaliseer.

Die slaapbank is moontlik nie korrek oopgeslaan nie want dit slaan uit in 'n gerieflike dubbelbed. Ons volg op met huishouding om te verseker dat hulle dit korrek oopmaak.

Ons glo die 30% korting maak op vir die ongerief.

Amare Cabin
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouwildebeeslaan 1253, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c71a3408a0ccd8e7588b6cb799c78a91ce1a5de7a65cc4e366b41cf74dd94b3b24661dd9624f18a1298f34bd8595a9bdf3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1253 Blouwildebees Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.357912012575 31.768814961904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang