Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amare Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouwildebeeslaan 1253, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amare Cabin is 'n selfsorg-houthuis op die Lion Spruit Reservaat se grens in Marlothpark. Die huis is ideaal vir 'n paartjie met 'n liefde vir die natuur en vrylopende diere wat daagliks kom groet.

Die oopplan-houthuis beskik oor 'n slaapkamer en 2 badkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n dubbelwasbak en 'n losstaande bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, gas-oond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het sitplek en lei na die stoep waar daar 'n hangbed is en 'n uitsig oor die Leeuspruit-reservaat.

Daar is ook onbeperkte WiFi, veilige parkeerplek, 'n plonspoel en 'n braai-area langs 'n boma. Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, begeleide staptogte, swem, fietsry, wildritte en wildkyk in.

Vir beurtkrag is daar 'n gasstoof, ligte wat met sonkrag werk, olielampe en herlaaibare ligte in die huis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Amare Cabin
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Blouwildebeeslaan 1253, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Amare Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouwildebeeslaan 1253, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c71a3408a0ccd8e7588b6cb799c78a91ce1a5de7a65cc4e366b41cf74dd94b3b24661dd9624f18a1298f34bd8595a9bdf3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1253 Blouwildebees Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.357912012575 31.768814961904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang