Amare Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouwildebeeslaan 1253, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Amare Cabin is 'n selfsorg -Hout huis op die Lion Spruit Reservaat se grens in Marlothpark. Die huis is ideaal vir 'n paartjie met 'n liefde vir die natuur en vrylopende diere wat daagliks kom groet. Teen n ekstra tarief kan 'n Spa Behandeling kan ook bespreek word. Spa Behandeling geskied by die Hout huis. Kontak besonderhede sal aan gaste verskaf word. Besprekings asook betaling word direk aan die Terapeut gedoen en word nie, deur Amare Cabin behartig nie.
Die oopplan - Hout huis bestaan uit 1 slaapkamer, 2 badkamers met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kindertjies. Die slaapkamer het 'n koning grootte-bed met 'n muskietnet en 'n dubbelbed slaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer is privaat met 'n stort, toilet en 'n wasbak, Die tweede badkamer is oopplan en het dubbele wasbakke en 'n los staande bad.
Die kombuis is uitgerus met 'n yskas/vrieskas, 'n gasstoof/oond, 'n ketel wat op die gasstoof gebruik word, eetgerei en breekware, potte en 'n pan. Die braai area buite by die boma bestaan uit 'n ribstaander ,toeknyp braairooster. Die kombuis is toegerus met 'n brand blusser en 'n Smoke Detector/alarm.
Die leef area is uitgerus met 2 los staande stoele, sit bank 'n koffie tafel . Die bord speletjies kan in die onderste laai van die koffie tafel gevind word. Die Leefarea lei tot die patio met 'n hangende " Birds Nest" wat 'n uitsig oor die Leeu spruit Reservaat bied. Daar is n patio tafel en 2 stoele.
Amare Cabin het onbeperkte WiFi, veilige onderdak parkering , 'n plonspoel , met twee los staande houtstoele wat langs die plons poel gebruik kan word. Die braai-area is langs die boma. Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, begeleide staptogte, swem, fietsry, wildritte en wildkyk in. Al hierdie aktiwiteite is beskikbaar. Sommige van die aktiwiteite moet vooraf bespreek word en teen ekstra onkostes.
Vir beurtkrag is Amare Cabin uitgerus met 'n gasstoof, ligte wat met sonkrag werk, olie lampe en herlaaibare ligte in die huis. Daar is geen TV nie.
Amare Cabin is ook toegerus met n alarm wat 24/7 beskikbaar is . hulle patrolleer gereel gedurende die dag en nag. Die Alarm Stelsel is ook toegerus met 'n " Panic Button ". Die deur wat toegang gee tot die houthuis het 'n Sekuriteits hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Blouwildebeeslaan 1253, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Amare Cabin het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouwildebeeslaan 1253, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang