Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amaroo Guest House & Backpackers

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 13 Des 2024.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 30, Sunwichport, Port Shepstone, 4021, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R500 R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amaroo Guest House & Backpackers is in 'n stil doodloopstraat in Sunwichport, Port Shepstone. Dit bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Elke verblyf-opsie het gemaklike beddens en 'n privaat of gedeelde badkamer met óf 'n stort, of 'n bad, óf albei. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, kombuis, sitarea en braai-area.

Die gastehuis voorsien toiletware, linne, kussings en handdoeke. Strandhanddoeke word egter nie voorsien nie. Ontbyt kan bestel word deur vooraf te reël teen 'n ekstra koste, en ander maaltye is ook beskikbaar vir bestelling. 'n Wasgoeddiens is op die perseel beskikbaar.

Die perseel spog met 'n groot tuin, buitesitplek en wandelpaaie, alles omring deur 'n woud vol voëls en klein bokkies. Die kroeg op die perseel is nie gelisensieer nie, so gaste word aangemoedig om hul eie drankies saam te bring en dit te geniet by die kroeg wat oor 'n groot vuurmaakplek en gemeenskaplike braai-area beskik. Amaroo Guest House & Backpackers is troeteldiervriendelik met vooraf goedkeuring van die bestuur.

Strande, winkels, restaurante en kroeë is 'n entjie van die gastehuis af geleë, en dit is net 'n entjie se ry vanaf Hibberdene, Port Shepstone en Shelley Beach. Sunwichport beskik oor 'n pragtige strand met 'n soutwater-getypoel, ideaal vir beide kinders en volwassenes. Talle aktiwiteite vir kinders is binne 'n kort ry-afstand beskikbaar. Amaroo Guest House & Backpackers maak voorsiening vir alle ouderdomme en bied bekostigbare pakkette om vakansies onvergeetlik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Boundary-weg 30, Sunwichport, Port Shepstone, 4021, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 30, Sunwichport, Port Shepstone, 4021, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cbf3533609b5610fd1a3c3294b53e9d4511ebe1542894736654c0fd667ba41e8891a3acf526c57326f70416ad974fc04549?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 30 Boundary Road Sunwichport 4021 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.6589851 30.5104685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang