Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A'marula Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons eenstop keuse vir volgende besoeke aan die wereld. Die plekkie is lieflik ingerig met alles wat nodig is. Op die T-aansluiting kan mens dalk digter gordyne in die sitgedeelte oorweeg. Volgende keer wil ons langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Everything you would need and more. Absolutely wonderful! Our host is the ultimate professional. If I could give 10 stars, I would.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. We thoroughly enjoyed our stay at A'marula cottage. The cottage is very well equipped, and the host is an excellent host. Would definitely come back for longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was a lovely stay. We will definitely stay here again in the future. Was a lovely stay. Everything you needed was provided (coffee, spices, braai equipment). We will definitely stay here again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige naweek weg. Eienaar was baie vriendelik en verwelkomend, die plekkie was skoon en netjies. Die mense van die area was baie vriendelik en het mens laat welkom voel. Sal definitief weer gebruik maak van die woonstel sou ons weer in daai area wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic. We had a wonderful 2 nights at A'marula Cottage. The host was super friendly and helpful with what to do in the area. The cottage is very comfortable and all the little extra treats added to the experience. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely stay. We had a lovely stay at Jo's cottage - it's neat and has everything you need. We also had our two Labradors travelling with us, and it was definitely a convenient, fenced-off premises for dogs. Jo is also a great host and went out of her way to make us feel at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stewart R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Great, short stay and our host was very helpful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan (ij) G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend! Uitstekende verblyf! Skoon, netjies en goed gelee. Vriendelike gasvrou en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

'n Groot heerlikheid! Smaakvol gemeubileer; baie lig wat instroom. Alles wat jy nodig het vir ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 65, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf968723c3a26fc83e1779e6064695db3a8217b0bacb50ab3adfc149210539b819306a870c5af1c30618b327a7abb21a126c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 65 Hoof Street Bushmans River 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6828743 26.6516734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang