Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A'marula Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 65, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R775 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A'marula Cottage is 'n knus en smaakvol versierde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Boesmansrivier geleë is en is ideaal vir 'n rustige wegbreek aangesien dit stapafstand van die rivier af geleë is.

Dié kothuis het 'n aparte ingang en het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag. 'n Koningingrootte-bed is in die slaapkamer beskikbaar en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en privaat braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se ry na Kenton en gaste kan 'n heerlike stap van 2,5 km langs die strand na Kwaaihoek met laagwater geniet en 'n verdere 2,5 km na Diaz Cross vanaf die Boesmansriviermond.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Conrad V
Saam met lewensmaat
5.0
More than adequate for our overnight stay. Very comfortable in a neat, clean cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Leonie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons eenstop keuse vir volgende besoeke aan die wereld. Die plekkie is lieflik ingerig met alles wat nodig is. Op die T-aansluiting kan mens dalk digte...
Sien meer
Jul 2024
Dean C
Saam met lewensmaat
5.0
Everything you would need and more. Absolutely wonderful! Our host is the ultimate professional. If I could give 10 stars, I would.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Lian B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. We thoroughly enjoyed our stay at A'marula cottage. The cottage is very well equipped, and the host is an excellent host. Would...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Talitha S
Saam met lewensmaat
5.0
Was a lovely stay. We will definitely stay here again in the future. Was a lovely stay. Everything you needed was provided (coffee, spi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 65, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink A'marula Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 65, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf968723c3a26fc83e1779e6064695db3a8217b0bacb50ab3adfc149210539b819306a870c5af1c30618b327a7abb21a126c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 65 Hoof Street Bushmans River 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6828743 26.6516734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang