Amasandu Beach House Trafalgar
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Effingham Parade 65, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Amasandu Beach House Trafalgar is in KwaZulu-Natal, in die hartjie van die Sonskynkus geleë, wat dit ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met asemrowende see-uitsigte maak.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie slaapkamer bied ook toegang tot die balkon met 'n see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 koningingrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur-yskas, lugbraaier, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, asook gratis WiFi. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel en stoele wat die 'n ideale plek is vir gaste om maaltye te geniet terwyl hulle die sonsondergang bewonder. Die verblyf het 'n sonkragstelsel vir ononderbroke kragtoevoer en 'n watertenk om water te stoor.
Gaste het toegang tot 'n privaat swembad met see-uitsigte en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Deens
- Sweeds
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Effingham Parade 65, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Trafalgar Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Effingham Parade 65, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang