Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amasun B&B

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Karoo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Lekker geslaap, mooi area. Die span het baie lekker hier geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Amasun B&B
Baie dankie dat julle die tyd gemaak het om my 'n resensie te gee. Hoop om julle weer te sien .Ek was omtrent my hele lewe lank 'n Worcesteriet

Samantha J
1 nag
5.0
Apr 2023

Heerlike geslaap, sal beslis aanbeveel. Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Verrassend, verfrissend, privaat, netjies en prakties met professionele diens, waar die gasvrou, Charlene, die ekstra myl vir jou stap. Dit was 'n uiters aangename ondervinding. Ek sal vir seker weer gebruik maak van Amasun in die nabye toekoms. Privaat, professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Sal dit aanbeveel. Baie lekker stil, rustige en veilige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elroy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Baie gerieflik met mooi tuin. Ja, ons het baie lekker gebly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Charlene was baie toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Baie gerieflik. Baie gerieflike en netjiese kamer met alles wat jy nodig het om daar te oornag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charlene
Amasun B&B
Thank you very much for taking the time to give me a review. It is much appreciated. Hope to see you sometime again.

Milvia W
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2022

Good for a night stopover. I think it's a bit expensive for what you get, there are other places in George for half the price with the same or better services. No proper reception either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Andrea E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Beautiful guesthouse. Lovely guesthouse, very clean, modern and neat. Percale sheets!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Baie gerieflik en rustig. Amasun was netjies en skoon en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eswe S
1 nag
4.8
Nov 2017

Aangenaam. Die feit dat jy voor die deur kan stilhou is n groot bonuspunt. Dit het gestort reën toe ons ingeboek het en steeds het ons nie papnat gereën nie! Die kamers is mooi en goed toegerus en die ontbyt heerlik, sal weer daar gaan bly as ons in George is! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Amasun B&B
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was so lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Charlene.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 34, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlM2JiZTcwLWNhMGMtNDViMi04ZDlkLTQyZGVjNGQyMWE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 34 Stander Street Bergsig 6539 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956716375949 22.47661113739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang