Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amasun B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 34, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

AmaSub B&B bied gesofistikeerde, gerieflike en bekostigbare verblyf met tradisionele dekor en vriendelike gashere. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Die ruim leefareas skep die ideale ruimte waar gaste saam kan kuier.

Uit die 5 kamers wat beskikbaar is, is 4 ruim en kyk na die noorde. Die vierde kamer is effens kleiner, maar toegerus met 'n kombuisie wat lei na 'n private binnehof met braaigeriewe. Geriewe in die kamers sluit in plafonwaaiers, TV's met DStv, WiFi-toegang, werkstafels, yskaste en koffie- en teemaakgeriewe. Die hele huis is gemeubileer met pragtige antiekware.

'n Heerlike ontbyt word soggens bedien. Aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

AmaSun B&B dien as 'n goeie basis wanneer jy die Tuinroete wil verken. Dit is ideaal geleë vir daguitstappies na die omliggende areas en besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Karoo S
Besigheidsreis
5.0
Lekker geslaap, mooi area. Die span het baie lekker hier geslaap.
Jul 2023
Samantha J
5.0
Heerlike geslaap, sal beslis aanbeveel. Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Baie dankie.
Apr 2023
Lida F
Gesin met tieners
5.0
Verrassend, verfrissend, privaat, netjies en prakties met professionele diens, waar die gasvrou, Charlene, die ekstra myl vir jou stap. Dit was 'n uit...
Sien meer
Jan 2023
Francois D
Saam met vriende
4.8
Sal dit aanbeveel. Baie lekker stil, rustige en veilige blyplek.
Mrt 2024
Elroy S
Gesin met klein kinders
4.8
Baie gerieflik met mooi tuin. Ja, ons het baie lekker gebly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Charlene was baie toeganklik.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Standerstraat 34, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amasun B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bergsig George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 34, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlM2JiZTcwLWNhMGMtNDViMi04ZDlkLTQyZGVjNGQyMWE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 34 Stander Street Bergsig 6539 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956716375949 22.47661113739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang