Amatola Mountain View Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gerhardistraat 14, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amatola Mountain View Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike gastehuis wat in King Williams Town geleë is. Dié gastehuis het die ideale ligging vir diegene wat die area se ryk geskiedenis wil verken en die eienaar is ook 'n gesoute toergids.
Verblyf word in 5 eenhede gebied wat elk slaapplek het vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg met óf 'n koningingrootte-bed en 'n koninggrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie eenhede gebruik 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort.
Elke eenheid het óf lugversorging óf 'n plafonwaaier, verhitter teen die muur, yskassie, strykgeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n -eetarea met 'n pooltafel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gerhardistraat 14, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
- Gaste dink Amatola Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in King Williams Town Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gerhardistraat 14, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang