Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amatoni Green Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herold-straat 28, 2 Amatoni, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Amatoni Green Apartment is omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate Jonkershoek en Simonsberg, en is in 'n veilige kompleks in Stellenbosch geleë. Hierdie selfsorgwoonstel is die ideale ligging vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan tot 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer het 1 enkelbed. Daar is ook 'n enkelbed in die gemeenskaplike area. Die badkamer is toegerus met 'n stort wat oor 'n bad vasgemaak is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan besienswaardighede soos museums, kunsgalerye, restaurante, kroeë en aandenkingswinkels vind wat almal binne maklike bereik is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Amatoni Green Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pavel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Herold-straat 28, 2 Amatoni, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amatoni Green Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herold-straat 28, 2 Amatoni, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e85573cc3b073cd0236f425cde0eaee225ad21bd1c55f2deaea7be0d1d884344b3a7a1871af97e5422ee42ac969cc0f271d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 28 Herold Street 2 Amatoni 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9374067 18.8523399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang