Amava Eclipse Ground-floor Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 27, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amava Eclipse Ground-floor Studio bied selfsorgverblyf in 'n aletjeewoonstel op die grondverdieping van die veilige Eclipse-gebou in Groenpunt. Die ruim ateljeewoonstel is net 'n paar tree van die gebou se gemeenskaplike swembad.
Die slaap-area het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die slaapbank is geskik vir 'n ekstra gas of 'n kind.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die woonstel lei na 'n stoep met meubels.
Die woonstel is sentraal geleë, naby die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion, die promenade, Groenpuntpark en die middestad. Die woonstel is die ideale basis vir sakereisigers of vakansiegangers om die omliggende gebiede te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Josephine Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofstraat 27, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Amava Eclipse Ground-floor Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 27, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang