Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazibu 302

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Amazibu 302
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Talita S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita S

Ons kan beslis Amazibu 302 aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Eienaars is baie aangename mense. Die woonstel is baie netjies met al die geriewe wat nodig is. Dit is lekker stil en die ideale plek om die batterye te herlaai vir die res van die besige jaar wat voorle.

Amazibu 302 se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Julle is enige tyd welkom terug.

Amazibu 302
Byron W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron W

Conveniently located. Easy access to beach.

The owners are very accommodating. The caretaker is friendly and welcoming. Kids loved it there, the beach is easily accessible through a beach gate. Real good family time experience.

Amazibu 302 se terugvoer

Thank you so much, Byron. You were lovely guests and we would be delighted to host you again.

Amazibu 302
Andre M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Baie lekker gebly. Pragtige plekkie.

Amazibu 302 is 'n pragtige plekkie, sal enige tyd weer daar kuier. Dis veilig. Dis skoon en netjies en het alles wat jy nodig het en daar is 'n baie vriendelike en behulpsame opsigter. Mens voel tuis. Ons het regtig baie lekker daar gebly en ek stel die plekkie vir enigeen voor.

Amazibu 302 se terugvoer

Baie dankie Andre - heerlik om sulke terugvoer te kry. Ons opsigter Erika is 'n absolute ster.
Julle is enige tyd terug welkom - laat weet net as julle weer see en strand nodig het.

Amazibu 302
David-john M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David-john M

Very nice.

Thank you for a good stay. The accommodation met all our needs. Although the kids wanted a TV lol.

Amazibu 302 se terugvoer

I'm happy to hear that you enjoyed your stay. Hopefully, the free unlimited WiFi kept the kids entertained. Nature's TV is way better than actual TV - laugh out loud.

Amazibu 302
Laetitia L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia L

Lekker gebly en geslaap.

Was lekker om daar tuis te gaan. Jammer ons motor het gebreek, want ons moes vroeër ry.

Amazibu 302 se terugvoer

Baie dankie dat julle ons huisie by die see gekies het. Hoop ons sien julle weer!

Amazibu 302
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amazibu Flats, Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA606909718aa4e064bec76ba61bf5d762dbb52602238acbf61033561b60e2c3a455d1425edcf0ceb73472da185d7b13d73701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Amazibu Flats 113 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.0454142 30.8928591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang