Amazibu 504 - Paradise on the Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Tsidie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lezett V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Hendrika P - Feb 2024
Algehele gradering
Lekkerste plek ooit.
Raymond C - Jun 2023
Algehele gradering
Beste uitsig en gerieflik.
Nonkululeko M - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome.
Henicia W - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik, was regtig lekker en mooi by die strand. Die woontel was ook regtig groot en netjies. Ons sal definitief weer daarna toe gaan.
Lees meerMarie F - Jan 2023
Algehele gradering
Was wonderlik om met lugverkoeling in eenheid.
Tjaart V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike langnaweek wegbreek.
Videsh R - Sep 2022
Algehele gradering
Was excellent except for the hot water.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Dear Videsh
Thanks for taking the time to give feedback on your stay with us. We appreciate that you informed us about the hot water issue. We will take some time to look into it , and ways to change that in the future.
Hope to see you soon again.
Natasha O - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties! Ligging is puik!
Johan B - Sep 2022
Algehele gradering
Nie sleg nie, maar asseblief mense, daai eienaars van daai vloer 5 no 504 kan net noem hy het bv. tuinstoele, ry onnodig saam.
Lees meerAmazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Geagte Johan, Dankie vir die terugvoer en voorstelle. Aangaande die opgedateerde lys, dit is vir ons onmoontlik om elke item op die lekkeslaap website te lys. Die woonstel is self catering en beskik dus oor die meeste items om te voldoen daaraan. Gaste is welkom om navrae te rig oor watse ekstra items daar beskikbaar is, soos byvoorbeeld die stoele. Die breekgoed en eetgerei in die kombuis is 8 van alles vir n eenheid wat 7 mense kan huisves. Laastens , die hoofslaapkamer en kamer met die queen size bed het beide 2 bedlampies , elk aan weerskante van die beddens. Die kamer met die 3 enkel bedjies het n bedlampie in die middel van die beddens. Die hoofslaapkamer het 2 kragpunte en die ander kamers een elk, maar daar is veelvuldige kragproppe beskibaar in die ander kamers.
Groete
George S - Feb 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig, lekker gebly.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Hoop om u sommer gou weer te sien.
Leon B - Apr 2022
Algehele gradering
Ok.
Chamonix B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was regtig lekker en die view was pragtig.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Chamonix, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Hoop om u sommer gou weer te sien.
Therina E - Aug 2021
Algehele gradering
Was vir seker 'n baie lekker plekkie om in te bly. Al was die weer nie lekker nie kon ons die see geniet van die woonstel af.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Geagte Therina, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Hoop om u sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Amazibu 504.
Chane 0 - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Ashley J - Apr 2021
Algehele gradering
We as a family enjoyed our stay tremendously.
Mariëtte V - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect view.
Lees meerNellie V - Okt 2021
Algehele gradering
Uitsig fantasties, eenheid kort egter 'n bietjie aandag.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Geagte Nellie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Daar behoort geen wanindruk oor die DSV paket te wees nie , aangesien ons dit duidelik in die algemene inligting oor die woonstel, op die webtuiste stel dat dit n "Family" paket is. Ons maak werk van die afstandbeheer van die DSTV en ander foute.
Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504.
Tamia T - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Dear Tamia, thank you for the positive feedback. We appreciate the time taken to give us feedback. With regards to safety, the door at the reception area require a disk to open, and the body corporate are in the process of installing security cameras as well. Hope to see you again soon. Friendly greetings, Amazibu 504.
Corlet B - Des 2021
Algehele gradering
Geen toiletpapier in toilette met aankoms. Bitter swak diens en kommunikasie.
Lees meerAmazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons is baie jammer oor die ongerief veroorsaak en dat die plek nie netjies was met aankoms nie. Ons het gedurende Desember baie probleme ondervind met die dame wat ons admin en skoonmaak hanteer het. Ons het intussen dit gestaak om van haar dienste gebruik te maak , aangesien sy ons op meer as een geleentheid lelik in die steek gelaat het. Ons poog om net die beste diens aan gaste te lewer en 'n netjiese skoon plek aan hulle te waarborg. Dit is onaanvaarbaar en ons vra weereens onverskoning. Ons is bereid om die volle deposito terug te betaal, aangesien ons die boodskap so van die agent ontvang het, en ons neem aan dat sy ook geen inspeksies uitgevoer het , soos aan ons oorgedra.
Lisa S - Sep 2020
Algehele gradering
Was baie lekker.
Lorna F - Feb 2020
Algehele gradering
Baie leker. Sal dit einige tyd vir mense aanbeveel.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Geagte Lorna, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee.Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504.
Michelle O - Sep 2020
Algehele gradering
Die view was amazing en het dolfyne en walvisse gesien. Loop afstand van die strand af
Gert J - Feb 2020
Algehele gradering
Behalwe vir die sitkamerbanke wat ongemaklik sit het ons dit baie geniet daar en sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel!.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Geagte Gert, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Die sitkamerbanke banke is redelik nuut, en is omtrent so 8 maande terug aangeskaf. Ons is wel bewus dat dit nie aan gaste se vereistes voldoen nie, en is in die proses om dit te vervang. Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504.
Winnie T - Jan 2020
Algehele gradering
Woonstel heerlik, kort n paar kombuis goedjies.
Lees meerSteyn K - Mrt 2020
Algehele gradering
Seevakansie.
Lees meerAmazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Geagte Steyn, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Die sitkamerbanke banke is redelik nuut, en is omtrent so 8 maande terug aangeskaf. Ons is wel bewus dat dit nie aan gaste se vereistes voldoen nie, en is in die proses om dit te vervang. Aangaande die braai, word dit ongelukkig nie deur die "body corporate" goedgekeur om 'n gasbraaier op die balkon te gebruik, of self 'n binne braai te bou nie. Ons is besig om te onderhandel om braaiers in die omheinde deel te kry. Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504.
Bianca B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer. In die bevestigings email noem ons dat die breek-en sleuteldeposito binne 10 werksdae terugbetaal word.
Ek het u ook so ingelig per email na vertrek.
Hoop om u gou weer te sien.
Groete
Deon D - Des 2019
Algehele gradering
Woonstel perfek.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Geagte Deon, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Hoop om u sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Amazibu 504.
Andre D - Nov 2019
Algehele gradering
Good value for money and excellent location.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld en uitstekende ligging.
Ons as gesin van 4 het 5 dae hier deurgebring. Ons het rolstoelvriendelike verblyf nodig gehad en Amazibu 504 was wel rolstoelvriendelik, maar ons bejaarde moeder wat in 'n rolstoel is, kon nie die stort gebruik nie, want die nok by die ingang was te hoog vir haar om oor te kom. Die 'Inventory List' was uiters verwarrend en frustrerend en het omtrent 'n uur geneem om te voltooi en sommige van die items was so dubbelsinnig dat al wat ons kon merk, was 'n ?. In die kombuis kan die plafonwaaier nie gebruik word terwyl jy besig is om te kook nie, omdat die waaier draai, kan jy nie die hoë kaste oopmaak nie omdat die waaier te naby is. Ek kan dit sien as 'n probleem in warmer weer. In die sitkamer is die twee sitplekke klaar, kaput, verslete, en ons het vermy om daarop te sit. Ons het die foto's van die muur in die sitkamer afgehaal om te verhoed dat hulle beskadig word. Ons het egter baie lekker gebly hier, die ligging en die uitsig is uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Dear Andre, thank you for the feedback. We appreciate the time you took to give us feedback and suggestions. We are striving to make stays for guests as comfortable as possible and will definitely take action on the above mentioned. Regarding the 2-seater couch, it is a sleeper couch and we know that it sometimes feels as if it is worn out. Both the couches were replaced less than 6 months ago, and I can assure you it is not worn out.
Friendly greetings
Amazibu 504
Ella B - Mei 2019
Algehele gradering
Die see-uitsig was ongelooflik.
Talita N - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Geagte Talita,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee.
Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504
Jonita D - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Amazibu 504 - Paradise on the Sea se terugvoer
Geagte Jonita,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee.
Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 113, Amazibu Woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang