Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Grace B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We spent two wonderful days with Leon and Linda. Amazing! Very welcoming hosts, great tips!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike verblyf met 'n ongelooflike uitsig. Amazing Grace was 'n heerlike, gerieflike verblyf met alles wat jy benodig. Die ontbyt was uit die boeke, en die gasvryheid net 'n bederf. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Amazing Grace B&B
Baie dankie vir die resensie. Waardeer! Julle is altyd welkom.

Elmarie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie mooi en netjies! Baie netjies en die plek is selfs mooier as op foto's! Ontbyt was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Amazing Grace B&B
Baie dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle te huisves.

Karen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Die plekkie was pragtig en skoon. Die gasfryheid kry volpunte. Mooi uitsig. Dalk net 'n rakkie is add vir badkamer vir jou goodies as jy stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Amazing Grace B&B
Baie dankie vir jou mooi woorde. Die badkamer gaan binnekort vergroot word. Ons sal beslis aandag gee aan pakplek. Vriendelike groete, Linda

Annette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie gerieflike verblyf met wonderlike gashere. Deon en Linda is wonderlike gashere wat baie inligting kan gee oor al die plaaslike aktiwiteite en besienswaardighede. Die verblyf het alles wat nodig is, mooi uitsigte en die rustigheid van 'n kusdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Amazing Grace B&B
Baie dankie vir jou resensie. Julle is altyd welkom.

Jayson O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Pleasant and convenient. Lovely hosts who looked after us well. Very good quality accommodation for the price. The unit had a nice view over the sea and beach which we enjoyed. The beds were comfortable and the mini-kitchen was well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Amazing Grace B&B
Thank you for staying with us and for your kind words. You are always welcome.

Deslin A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Rustigheid en kalmte. Absoluut netjies en skoon. Gasvryheid en rustigheid was aan die orde van die dag. Die gasheer en sy vrou was daar om ons te ontvang en het ons soos royalty behandel. Sal definitief hulle aanbeveel as jy rus vir jou siel benodig. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Amazing Grace B&B
Baie dankie vir jou resensie Deslin. Ons is altyd bly as ons gaste lekker rus en lekker kuier. Julle is altyd welkom.

Vernon C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2021

Second time we've stayed here, will be back. The host is very friendly. The accommodation is wonderful and the location fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Extremely good in every way Exceptionally friendly hosts who made every effort to ensure we were well taken care of. The Amazing Grace B&B is wonderfully located with a great sea view. The rooms were well kept and stocked with everything we needed. The breakfast on the deck overlooking the sea was the cherry on the cake. We will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruwer E
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2021

Vriendelik, behulpsaam en heerlike lntbyt. Gasvryheid was iets besonders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 80, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjA2ODg0LWFmNTctNGYwOS1iODE4LTMyODM0M2Y2Zjc3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 80 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553314 19.368454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang