Amazing Grace B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Bie S - Feb 2024
Algehele gradering
We spent two wonderful days with Leon and Linda.
Renier Z - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf met 'n ongelooflike uitsig.
Amazing Grace B&B se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Waardeer! Julle is altyd welkom.
Elmarie H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie mooi en netjies!
Amazing Grace B&B se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle te huisves.
Karen M - Apr 2023
Algehele gradering
Die plekkie was pragtig en skoon.
Amazing Grace B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Die badkamer gaan binnekort vergroot word. Ons sal beslis aandag gee aan pakplek.
Vriendelike groete, Linda
Annette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf met wonderlike gashere.
Amazing Grace B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Julle is altyd welkom.
Jayson O - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant and convenient.
Amazing Grace B&B se terugvoer
Thank you for staying with us and for your kind words. You are always welcome.
Deslin A - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid en kalmte.
Amazing Grace B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Deslin. Ons is altyd bly as ons gaste lekker rus en lekker kuier. Julle is altyd welkom.
Vernon C - Des 2021
Algehele gradering
Second time we've stayed here, will be back.
Vernon C - Sep 2021
Algehele gradering
Extremely good in every way
Bruwer E - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en heerlike lntbyt.
Rose G - Feb 2020
Algehele gradering
A glorious breakaway!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Wonderlike wegbreek!
Ongelooflike uitsigte, volop voëllewe, heerlike ontbyt, luukse kamer en wonderlike gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petra V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Johan R - Sep 2019
Algehele gradering
Beste verblyf ooit.
Amazing Grace B&B se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Johan, ek hoop jy bring volgende keer jou gesin saam.
Groete
Elsabe V - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, heerlike ontbyt, gasvrye eienaars.
Amazing Grace B&B se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Elsabe, julle is 'n pragtige gesin. Julle is enige tyd welkom!
Mandy C - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Amazing Grace B&B se terugvoer
Baie dankie vir die puik resensie, Mandy. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sien byvoorbaat uit daarna om julle weer as gaste te kan verwelkom.
Groete,
Amazing Grace B&B
Sonja S - Nov 2017
Algehele gradering
Vir seker waarde vir geld, netjies en alle noodsaaklikhede wat benodig.
Suzie B - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en baie lekker geslaap!
Henrietta B - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en alles wat jy nodig het.
Ella D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig en heerlike ontbyt.
Ludwig G - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker rustig gekuier, en puik diens ontvang.
Karin F - Apr 2017
Algehele gradering
Linda en Deon is baie vriendelik en gasvry. Dit is die uitstaande kenmerk van Amazing Grace.
Jennobia K - Feb 2017
Algehele gradering
Ons is lekker ontvang en het die rustigheid geniet.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyferstraat 80, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang