Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Grace

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speke-straat 7, Oatlands, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Amazing Grace is 'n rustige selfsorghuis met ouwêreldse bekoring, houtvloere en hoë plafonne. Dié huis is in Oatlands, Makhanda (Grahamstown) geleë en word as 'n eenheid verhuur en het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers en dis stapafstand vanaf St Andrews en DSG-skool geleë.

Gaste kan 'n glasie wyn geniet en heerlik kook in die oopplan-kombuis terwyl hulle die knus atmosfeer van die kaggel in die leefarea geniet. Die ruim kombuis het 'n waskamer en is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas, elektriese oond, gasstoof, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus.

Die aparte sitkamer het gemaklike rusbanke waar jy TV of 'n DVD kan kyk of 'n boek of tydskrif kan sit en lees. Die dek en die swembadarea buite is die perfekte onthaalplek. Daar is ook 'n Weber-gasbraai.

Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die nodige kombuisprodukte en skoonmaakmiddels word voorsien. In die eetarea is daar 'n pragtige tafel met 10 stoele. Die huis is ommuur en het gehaltesekuriteit. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Joan V
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie lekker gekuier in Grahamstad.
Jan 2025
Jonathan I
Gesin met klein kinders
5.0
Great spot to stay over in Grahamstown. Lovely cottage in a great location with all you could need. The host was a very friendly and ac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Oliver C
Gesin met tieners
5.0
Great house and we'll definitely stay there when next in town. Such a lovely house with great attention to detail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Grace M
Gesin met tieners
4.4
Home away from home - really cosy. I had an amazing stay, it was home away from home. They were helpful and friendly, will definitely c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Junaidon M
Saam met lewensmaat
4.2
Pret en uitstekend. Op aankoms was dit bietjie deur mekaar en die plek was onvoorberei. Verder is daar geen klagtes. Dit was 'n goeie week en lekker o...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Speke-straat 7, Oatlands, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amazing Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speke-straat 7, Oatlands, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd333121b6d8c83b11c298d02a33a5cd79dcf7c6311162554235dbb6e66178bb1cfb4c2c748ce33ba2e51611501b988b23936?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 7 Speke Street Oatlands 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.305469844964 26.52551972514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang