Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Modern Beach House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kevin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly, genoeg spasie en 'n wonderlike plek, mooi uitsig en die omgewing. Dit een van die mooiste plekke wat ek deur lekkerslaap geboek het en als is modern. Sal dit aanbeveel, lekker gebly en sal verseker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lex K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike wegbreek met besondere uitsig. Ons het heerlik gekuier en ontspan. Die plek het 'n asemrowende uitsig! Die omgewing in Jongensfontein is pragtig, rustig en aan te beveel. Ons sal wel los matte in die huis aanbeveel en die oprit was ongemaklik steil gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Besonderse ervaring. Dit was 'n besonderse ervaring om hier te kon bly met alle nodige geriewe en 'n ongelooflike uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rus en vrede met 'n ongelooflike uitsig. Ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer gaan. Alles was soos gesê was en beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magrieta D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantastiese uitsig. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ron D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stunning home and views. Beautiful home with stunning views. Well appointed and decent crockery and cutlery for a proper self-catering stay. Will definitely return to this delightful destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Uitsig het dit vir ons gedoen. Wat 'n pragtige uitsig! Die woonstel bevat alles wat nodig is om lekker te bly. Ongelukkig het ons 'n nagmerrie-ervaring met die oprit beleef. Omdat ons my bejaarde ouers bygehad het, was ons genoodsaak om met 'n sleepwaentjie die oprit aan te durf. Dit was glad nie 'n goeie idee nie! Miskien sal dit help om in die beskrywing van die verblyf die steilheid van die oprit te meld, asook dat die parkeerplek nie waentjie-vriendelik is nie. Andersins was dit 'n heerlik rustige paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Luukse verblyf met ongelooflike uitsig oor die see. Ons het heerlik gebly. Die huis is baie smaakvol gedoen en het die mooiste see-uitsig. Ons was baie dankbaar vir die heerlike kaggel, lekker warm komberse en volle DStv-pakket in die ysige weer. Ek sal wel 'n los mat of twee voorstel, want die vloere raak maar koud in die winter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Dit was ons tweede kuier hier en sal dit weer doen. Die vuurmaak stofie vir die winter is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Sal enige tyd weer kuier en het goeie herinneringe. Baie lekker gebly en die uitsig was fantasties en die geriewe ook baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0747ab7aeb23ec33d8d3da73ef07767249c35337ee856249cdcc1a13ea161707426326e7b80d660e3b4a28ffb41dcea835a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 41 Voelklip Avenue Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.422951486015 21.344208404508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang