Amazing Modern Beach House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 121
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan R - Jun 2024
Algehele gradering
Rus en vrede met 'n ongelooflike uitsig.
Magrieta D - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Ron D - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning home and views.
Elize T - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitsig het dit vir ons gedoen.
Lees meerChanel D - Jul 2024
Algehele gradering
Luukse verblyf met ongelooflike uitsig oor die see.
Henriette R - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was ons tweede kuier hier en sal dit weer doen.
Niek B - Mei 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer kuier en het goeie herinneringe.
Muffy G - Sep 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay at the house and also Jongensfontein - we will be back.
Jacqui V - Mei 2023
Algehele gradering
Stunning Home!
Felix D - Apr 2023
Algehele gradering
Exellent location, super amazing view, very clean.
Hilda V - Apr 2023
Algehele gradering
We love this place, been a few times and will definitely go again.
Henriette R - Mrt 2023
Algehele gradering
What a view! The Wi-Fi and TV are supported by an inverter so it's possible to work from there.
Wilma J - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing Modern Beach House says it all. Views are impeccable. We will be back.
Vicki S - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing views.
Hilda V - Nov 2022
Algehele gradering
We love this house.
Fernando T - Sep 2022
Algehele gradering
Luuks, pragtige onbelemmerde uitsig, veilig, alles wat ons nodig gehad het om heerlik te ontspan.
Moller G - Aug 2022
Algehele gradering
Aan alle verwagtinge voldoen.
Wynand D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Cindy B - Mei 2022
Algehele gradering
Het ons kuier terdeë geniet en sal beslis weer bespreek.
Duncan D - Feb 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay in Jongensfontein. Thank you.
Annelene M - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Belinda E - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflike twee nagte gehad!
Marlene O - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Andrew H - Apr 2022
Algehele gradering
Wow it is amazing.
Ben E - Jan 2022
Algehele gradering
Puik en jy voel wonderlik met al die mooie dekor en pragtige uitsig, 'n juweel!
Lees meerJenn V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Yolande V - Mrt 2021
Algehele gradering
Breathtaking views from a glass house
Lees meerEtienne J - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier en ‘n besonderse uitsig!
Duane H - Mei 2021
Algehele gradering
Fabulous venue with amazing sea views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese eenheid met asemrowende see-uitsigte.
Het 'n fantastiese naweek saam met goeie vriende gehad. Selfs die reën kon ons nie keer nie. Ons sal definitief terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cornelia Louvaine G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi see-uitsignaweek in moderne huis.
Diana M - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
Hilda V - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely.
Henrike P - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Abriette S - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing Modern Beach House, is alles en meer! Fantastiese uitsig!
Charlotte S - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Casper R - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties! Awesome plek, die huis en Jongensfontein!
Rudi H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie modern en skoon.
Charl L - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Ewan V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike tyd in Jongensfontein by Amazing Modern Beach House.
Adele M - Mrt 2019
Algehele gradering
Was uitstekend.
Yvernne R - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Yverne, hoop ons sien julle gou weer!
Cecilia K - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig en 'n pragtige, gemaklike huis.
Eljo V - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing!
Die uitsigte van die huis af is amazing!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Eljo, ons waardeer die terugvoer.
Johan L - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing.
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Johan, julle is altyd welkom.
Groete,
Leo
Tanya V - Sep 2018
Algehele gradering
‘n Stukkie hemel!
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Tanya, julle is altyd welkom.
Romeo F - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Romeo, kom kuier gou weer in Jongensfontein.
Edrich B - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik!
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Edrich, hoop ons sien julle gou weer. Groete Leo.
Pieter B - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Pieter, dankie vir die 5 sterre op alle kategorieë en ook vir jou voorstelle. Die badkamers het ons afgeskort. Die oprypad het ons growwer gemaak. Ons verstaan jou punt van die oop vure, maar gelukkig is daar uitstekende groot-model Weber gasbraaiers. Groete en hopelik sien ons julle gou weer!
Elmien C - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike huis, pragtige uitsig en net 'n heerlike, skoon atmosfeer. Ons sal definitief weer hier kom kuier!
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Goeiedag Elmien,
Dankie vir jou terugvoer kom gerus weer.
Karin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Stylvol.
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Hi Karin. Bly julle het dit geniet Karin. Dankie vir jou voorstel, ons sal dit oorweeg, dalk veral lekker vir snoesige wintermaande om 'n TV te hê
Gw V - Des 2017
Algehele gradering
Wat ‘n lieflike uitsig.
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie vir die pragtige woorde Noline, ons sien julle weer aan die einde van die jaar.
Suralda T - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlike uitsig in 'n huisie wat alles bied wat mens nodig het om te kan ontspan.
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Suralda, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer, Leo.
Nelis H - Mei 2017
Algehele gradering
Wat 'n aangename ervaring.
Lees meerAmazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Nelis, ons waardeer jou insette en komplimente. Kom kuier gou weer, Leo.
Tanya S - Okt 2017
Algehele gradering
Stunning uitsig, modern en gemaklik!
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Tanya, ons waardeer jou terugvoer.
Groete,
Leo
Judy L - Apr 2017
Algehele gradering
Indoor camping!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Binnenshuise kampering!
Ons het aangekom en ontdek dat die agent nie beskikbaar was nie. Sy pa het ons ingelig dat hy sy selfoon vergeet het. Net omdat ons plaaslike mense ken, kon ons hom opspoor sodat ons die sleutels vir die plek kon kry. Dis heeltemal onaanvaarbaar. Dit was donker, dit het gereën en dit was 'n baie swak eerste indruk van die plek. Die huis was donker en het 'n baie steil helling. Net 'n 4x4 sal daar kan opkom. Hiervan het ons nie geweet nie. Die eiendom is nie geskik vir enigiemand wat sukkel om te beweeg nie. Die plek is maar karig gemeubileerd. Daar is byvoorbeeld, geen bedkassies nie. Die meubels wat wel daar is, is tog van goeie gehalte en die beddens was skoon en gemaklik. Dit het gevoel asof daar net nie aandag aan detail gegee is nie. Daar was geen spieël bo die wasbak nie, geen toiletrolhouers en geen deur op enige van die toilette nie (wat naby mekaar was). Dit was oor die algemeen nie vreeslik skoon nie. Dit is veral irriterend as jy ekstra vir 'n skoonmaakfooi moet betaal. Dit was vuil en daar was hare in die vensterbanke, vingermerke op die yskasdeur, die vorige gaste se spons het in die stort agtergebly en daar was ou sokkies in die (baie beperkte) klerekas. Daar was geen instruksiesboek vir die huis nie wat veroorsaak het dat ons moes soek na die weggesteekte ligskakelaars en toe die gas opraak, moes ons self uitwerk hoe om dit weer aan te kry. As jy van SA af kom met 'n bakkie vol van jou eie goed kan dit miskien vir jou werk. As jy egter uit die buiteland kom, sal jy besef dat daar net te veel dinge kort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amazing Modern Beach House se terugvoer
DearJudy,
We take all comments, good or bad, very seriously, irrespective if they are fair or not - this is the service industry and guests come first. Without addressing each and every one here, as this is the first time these have been brought to our attention, we would like to emphasize the following:
1) The contact details were shared 3 months in advance to the tenant who unfortunately did not use it. Alternative numbers were supplied, which was also not used.
2) The cleaning company was called and, as this is the first negative comment ever, an additional inspection is implemented going forward for peace of mind.
3) For our disabled guests, we are currently constructing a walkway to avoid unnecessary discomfort with a wheelchair. We thank Judy for bringing this constructive point to our attention. Lights will also be switched on in advance for arrivals.
4) Although minimalist by design, points are taken on additional mirrors, toilet roll holders, additional storage, etc.
5) The incline of the driveway is steep, but are driven by all our guests mostly without 4*4. In this regard, we will however improve the traction on it with concrete grips to make things easier.
6) We have contacted this guest in the UK to discuss the matter and to offer a full refund.
Regards,
Leo
Roy M - Nov 2016
Algehele gradering
Amazing.
Amazing Modern Beach House se terugvoer
Dankie Roy, kom kuier gou weer!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang