Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Modern Beach House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: VoĆ«lkliplaan 41, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amazing Modern Beach House is 'n moderne selfsorgvakansiehuis op 'n heuwel in Jongensfontein. Dit bied 'n rustige wegbreek met 'n lieflike see-uitsig naby besienswaardighede op die Tuinroete.

DiƩ minimalistiese huis is smaakvol versier en beskik oor 2 ruim en suite-slaapkamers met 'n uitsig oor die see. Die slaapkamers het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed, vars wit linne en elke badkamer het 'n stort of 'n bad, en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel in die huis of in die binnehof geniet. Die groot binnehof het 'n oop braai, 'n gasbraai, sonstoele, 'n etenstafel en 'n vuurput. Daar is ook 'n swembadjie waar gaste met 'n glasie wyn voor die see-uitsig kan afkoel. Die buitestort in die binnehof het warm en koue water.

Die sitareas het skuifdeure van die vloer tot by die plafon en dit bied 'n ongelooflike uitsig oor die see. Dis ideaal vir gaste wat walvisse in seisoentyd wil sien. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n Explora-dekodeerder en WiFi. Daar is ook 'n kaggel in die sitarea vir koue winteraande.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Amazing Modern Beach House is 900 m van die swemstrand af en 13 km vanaf Stilbaai wat verskillende winkels en restaurante bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereƫl
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereĆ«l
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • VoĆ«lkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • HaardroĆ«r
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kevin D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly, genoeg spasie en 'n wonderlike plek, mooi uitsig en die omgewing. Dit een van die mooiste plekke wat ek deur lekkerslaap geboek het...
Sien meer
Sep 2024
Lex K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek met besondere uitsig. Ons het heerlik gekuier en ontspan. Die plek het 'n asemrowende uitsig! Die omgewing in Jongensfontein is prag...
Sien meer
Sep 2024
Douw D
Saam met vriende
5.0
Besonderse ervaring. Dit was 'n besonderse ervaring om hier te kon bly met alle nodige geriewe en 'n ongelooflike uitsig oor die see.
Sep 2024
Riaan R
Gesin met klein kinders
5.0
Rus en vrede met 'n ongelooflike uitsig. Ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer gaan. Alles was soos gesĆŖ was en beter.
Jun 2024
Magrieta D
Saam met vriende
5.0
Fantastiese uitsig. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Goeie gasheer.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • VoĆ«lkliplaan 41, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amazing Modern Beach House het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: VoĆ«lkliplaan 41, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0747ab7aeb23ec33d8d3da73ef07767249c35337ee856249cdcc1a13ea161707426326e7b80d660e3b4a28ffb41dcea835a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 41 Voelklip Avenue Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.422951486015 21.344208404508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang