Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazonke

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Callie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Amazonke
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nico M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Baie lekker.

Die plek is baie lekker geleë. Kyk uit oor die krokodilrivier. Ideaal vir 'n gesin.

Amazonke se terugvoer

Goeiemore Nico, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer opreg. Amazonke hoop om julle weer by ons te kan akkomodeer.

Amazonke
Maryke V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Gerieflik en uitstekend geleë.

Baie goeie ligging! Heerlike groot huis met al die nodige geriewe.

Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie lekker en het aan al die verwagtinge voldoen.

Baie netjies, ruim en grieflik. Lugversorger in groot vertrek/sitkamer buitewerking en voordeurslot besig om onklaar te raak (sukkel om te werk).

Irma B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma B

Baie goed geleë, alles wat jy nodig het is in die huis. Ons het baie lekker gebly, eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Jy kan net op die dek of stoep sit en diere kyk, rivier is baie naby die huis. Baie oulike plek.

Amazonke se terugvoer

Goeiemore Irma, ons is dankbaar julle het dit geniet. Ons was net na julle daar. Het gesien daar was laaie los onder die trappe. Jammer daarvoor en ons het dit dadelik herstel. Ons hoop om julle weer by ons te kan akkomodeer. Voorspoed.

Amazonke
Pieter T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter T

It was ok, not great.

Not very clean. No extra blankets available. The dishwasher does not work. The doors are very difficult to unlock and lock. Needs maintenance.

Amazonke se terugvoer

We are very sorry to hear that you stay in Amazonke was unpleasant

Amazonke
Brenda P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda P

Really enjoyed our breakaway - place was perfectly located, house was very comfortable - only missed a TV.

Loved the kitchen - fully fitted with all utensils needed etc.

Amazonke se terugvoer

Thank you Brenda, we appreciate the feedback. We are happy that you enjoyed your stay. Hopefully we will see you again.

Kind regards,

Callie

Amazonke
Charlene J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J

Rustigheid van die bosveld en stilte.

Huis is baie netjies en elke gesin kon hul eie spasie geniet.

Amazonke se terugvoer

Goeie More

Ons waardeer die terugvoer en is dankbaar dat julle lekker gebly het. Mag julle ook 'n geseende jaar beleef en sommer gou weer lus word vir die bos.

Amazonke
Jan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Baie ontspannend en lekker.

Die wilde diere is baie mak en vollop - bokke. Daar is baie mooi areas om na te kyk. Die natuur laat jou lekker ontspan.

Amazonke se terugvoer

Hi Jan

Dankie vir die resensie. Ons sal graag terugvoer wil hê oor die tekort aan diens. Het julle iets verwag wat julle nie gekry het nie? Die plek is self-catering en die enigste rede wat ek kan dink is dat die skoonmakers dalk nie hulle "meet en greet " gedoen het nie.

Amazonke
Ansie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Baie netjies en ruim.

Ons was 'n groot groep en het baie lekker gekuier. Alles was daar wat nodig is vir so 'n naweek.

Marie T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Heerlike kuier.

Die huis was gerieflik en goed ingerig. Het baie lekker gekuier.

Megan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Fantasties.

Dit was so lekker rustig.

Nico E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E

Comfortable stay right next to the Crocodile river.

We enjoyed our stay and would return. The place is well stocked with all the equipment needed for a enjoyable bushveld stay. There is two functional en-suite rooms at the bottom and three more on top. Location is awesome next to the Kruger fence and river. We had a lot of wildlife visiting us. Note a few steps for older or disabled people could pose a challenge if you are not well prepared.

Amazonke se terugvoer

Goeiedag, dankie vir julle resensie. Ons waardeer alle terugvoering en positiewe kritiek. Hoop julle kuier weer by Amazonke.

Amazonke
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 4391, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9ecc48fad2912632d109b23e2a28fe22f5206f535e93ac602b490909007c91d901e5ab3ed6e24b13fcf358bfeaff06d6c9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 4391 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35547 31.80945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang