Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazonke

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Nico M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Die plek is baie lekker geleë. Kyk uit oor die krokodilrivier. Ideaal vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Callie
Amazonke
Goeiemore Nico, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer opreg. Amazonke hoop om julle weer by ons te kan akkomodeer.

Maryke V
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Gerieflik en uitstekend geleë. Baie goeie ligging! Heerlike groot huis met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Baie lekker en het aan al die verwagtinge voldoen. Baie netjies, ruim en grieflik. Lugversorger in groot vertrek/sitkamer buitewerking en voordeurslot besig om onklaar te raak (sukkel om te werk).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Irma B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Baie goed geleë, alles wat jy nodig het is in die huis. Ons het baie lekker gebly, eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Jy kan net op die dek of stoep sit en diere kyk, rivier is baie naby die huis. Baie oulike plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Callie
Amazonke
Goeiemore Irma, ons is dankbaar julle het dit geniet. Ons was net na julle daar. Het gesien daar was laaie los onder die trappe. Jammer daarvoor en ons het dit dadelik herstel. Ons hoop om julle weer by ons te kan akkomodeer. Voorspoed.

Pieter T
Kort verblyf
3.4
Jun 2023

It was ok, not great. Not very clean. No extra blankets available. The dishwasher does not work. The doors are very difficult to unlock and lock. Needs maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Callie
Amazonke
We are very sorry to hear that you stay in Amazonke was unpleasant

Brenda P
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Really enjoyed our breakaway - place was perfectly located, house was very comfortable - only missed a TV. Loved the kitchen - fully fitted with all utensils needed etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Callie
Amazonke
Thank you Brenda, we appreciate the feedback. We are happy that you enjoyed your stay. Hopefully we will see you again. Kind regards, Callie

Charlene J
Kort verblyf
4.6
Des 2022

Rustigheid van die bosveld en stilte. Huis is baie netjies en elke gesin kon hul eie spasie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Callie
Amazonke
Goeie More Ons waardeer die terugvoer en is dankbaar dat julle lekker gebly het. Mag julle ook 'n geseende jaar beleef en sommer gou weer lus word vir die bos.

Jan S
Kort verblyf
4.0
Okt 2022

Baie ontspannend en lekker. Die wilde diere is baie mak en vollop - bokke. Daar is baie mooi areas om na te kyk. Die natuur laat jou lekker ontspan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Callie
Amazonke
Hi Jan Dankie vir die resensie. Ons sal graag terugvoer wil hê oor die tekort aan diens. Het julle iets verwag wat julle nie gekry het nie? Die plek is self-catering en die enigste rede wat ek kan dink is dat die skoonmakers dalk nie hulle "meet en greet " gedoen het nie.

Ansie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Baie netjies en ruim. Ons was 'n groot groep en het baie lekker gekuier. Alles was daar wat nodig is vir so 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
Kort verblyf
4.8
Okt 2021

Heerlike kuier. Die huis was gerieflik en goed ingerig. Het baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Callie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 4391, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9ecc48fad2912632d109b23e2a28fe22f5206f535e93ac602b490909007c91d901e5ab3ed6e24b13fcf358bfeaff06d6c9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 4391 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35547 31.80945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang