Amazonke
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 4391, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Amazonke is 'n selfsorgwoonstel vir 12 gaste in Marlothpark.
Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die ander 3 slaapkamers en badkamer is op die grondverdieping. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, die tweede het 'n enkelbed en 'n dubbelbed en dié 2 kamers deel 'n badkamer. Die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 kotte beskikbaar en gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word. Daar is 'n skottelgoedwasser. Die huis het nie 'n TV nie.
Daar is braaigeriewe in die boma, 'n gasbraai op die dek en 'n plonspoel. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste wat Marlothpark besoek staan 'n kans om verskeie vrylopende wild te sien. Gaste kan ook voëlkyk, fietsry, stap en vierwielmotorfietsry. Die dorp het 'n waterpark, putt-puttbaan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en 'n vulstasie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Callie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Seekoeistraat 4391, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Amazonke het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 4391, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang