Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambassador Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kim M
1 nag
5.0
Jan 2024

Excellent accommodation that is clean, run by friendly and professional staff. Excellent accommodation, friendly staff, so clean and comfortable. It was excellent. Great breakfast too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en lekker. Het lekker gebly en gekry wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisabeth V
1 nag
5.0
Sep 2023

Oornag vir 3 volwassenes was baie gemaklik. Vriendelike diens, skoon, veilige omgewing, goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorrie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie goed. Ons het lekker daar gebly, beveel die plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eras B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Dit was 'n baie aangename verrassing na 'n lang reis. Van die verwelkoming tot en met die vertrek was 'n baie aangename ondervinding. Kos was baie aangenaam, en die atmosfeer was ongelooflik. Die kamer was aangenaam ruim en alles was vir my beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra N
1 nag
5.0
Mrt 2023

Awesome. Thank you very much for the warm welcome. The service was beyond my expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katryn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Beste verblyf in Kimberley. Al die personeel by die gastehuis is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is gemaklik en baie skoon. Die ontbyt elke oggend was heerlik. Baie dankie aan julle almal wat ons so mooi gehelp het, dis voorwaar regte Noord-Kaapse gasvryheid. Ons sien julle een van die dae weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ruim kamers, veilige parkering. Ruim kamers, veilige parkering, smaaklike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

2 Aande oorgeslaap met 'n gesin as deel van n vakansierit. Ons is baie gasvry ontvang. Die gastehuis is baie mooi, skoon en gemaklik en het ons verwagtinge oortref. Die verblyf was meer as geskik vir 'n gesin van 4 en die kinders het die mooi eiendom en swembaddens geniet. Ontbyt was voortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lienkie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Alles wat mens nodig het. Madeleen het ons vriendelik ontvang en gehelp, al was ons bietjie vroeg. Baie goeie diens. Ontbyt was smaaklik. Ons sou wou langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Ambassador Lodge
Baie dankie. Ons waardeer dit. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengrachtlaan 22, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqA2NOTOO4SCx8SVxsNyHtkYMpbp5tyFM411UUGEYxqGgwjtoU0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 22 Heerengracht Avenue Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.760818 24.749767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang