Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambassador Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Ambassador Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kim M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M

Excellent accommodation that is clean, run by friendly and professional staff.

Excellent accommodation, friendly staff, so clean and comfortable. It was excellent. Great breakfast too.

Christie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

Rustig en lekker.

Het lekker gebly en gekry wat ek verwag het.

Elisabeth V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth V

Oornag vir 3 volwassenes was baie gemaklik.

Vriendelike diens, skoon, veilige omgewing, goeie ontbyt.

Jorrie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorrie J

Baie goed.

Ons het lekker daar gebly, beveel die plek aan.

Eras B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eras B

Dit was 'n baie aangename verrassing na 'n lang reis.

Van die verwelkoming tot en met die vertrek was 'n baie aangename ondervinding. Kos was baie aangenaam, en die atmosfeer was ongelooflik. Die kamer was aangenaam ruim en alles was vir my beskikbaar.

Sandra N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N

Awesome.

Thank you very much for the warm welcome. The service was beyond my expectation.

Katryn V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn V

Beste verblyf in Kimberley.

Al die personeel by die gastehuis is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is gemaklik en baie skoon. Die ontbyt elke oggend was heerlik. Baie dankie aan julle almal wat ons so mooi gehelp het, dis voorwaar regte Noord-Kaapse gasvryheid. Ons sien julle een van die dae weer.

Antoinette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Ruim kamers, veilige parkering.

Ruim kamers, veilige parkering, smaaklike ontbyt.

Corle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle D

2 Aande oorgeslaap met 'n gesin as deel van n vakansierit.

Ons is baie gasvry ontvang. Die gastehuis is baie mooi, skoon en gemaklik en het ons verwagtinge oortref. Die verblyf was meer as geskik vir 'n gesin van 4 en die kinders het die mooi eiendom en swembaddens geniet. Ontbyt was voortreflik!

Lienkie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie S

Alles wat mens nodig het.

Madeleen het ons vriendelik ontvang en gehelp, al was ons bietjie vroeg. Baie goeie diens. Ontbyt was smaaklik. Ons sou wou langer bly.

Ambassador Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit. Kom gerus weer.

Ambassador Lodge
Karin P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

In my seuntjie se woorde: 'Ons moet weer hier bly, dis die beste plek op ons pad gewees!'.

Dit was 'n heerlike ervaring. Die swembad was 'n lafenis na 'n lang dag op die pad. Eenheid was skoon en netjies en die ontbyt was heerlik! Mens kan sien dis 'n goeie span wat Ambassador Lodge bestuur.

Elsje V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Beste verblyf, netjies, vriendelike diens, heerlike ontbyt.

Baie aangename verblyf.

Johanna M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna M

Tevrede dankie.

Als was reg en skoon. Ontbyt was lekker. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag.

Stanilina V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stanilina V

Friendly staff, value for money.

Great stay, super friendly staff, beautiful garden with fish which my toddler enjoyed.

Ambassador Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit en hoop julle kom gou weer.

Ambassador Lodge
Antoinette V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Gasvry, voel soos huis.

Ongelooflike gasvryheid van die einaar en sy vrou. Baie netjjies. Ontbyt was fantasties!

Trudi P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi P

Comfortable.

Very friendly service, clean and safe.

Laurika V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika V

Gemaklik en lekker.

Alles was goed en lekker en die ontbyte was heerlik voorberei!

Lisa R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa R

Pragtige eenheid en vriendelike mense.

Ons het ons verblyf baie hier geniet. Die kamer was ruim met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens, 'n goed toegeruste kombuis en badkamer met stort. Groot TV met DStv. Netjiese kamer en perseel. Dit is in 'n stil en rustige gebied geleë, maar naby alles. Ontbyt was heerlik! Elke werknemer was vriendelik en baie behulpsaam. Gasvrye en hartlike gasvrou en gasheer. Ek kan Ambassador Lodge beslis aanbeveel.

Annemie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie S

Vriendelike diens.

Ons het baie lekker oornag. Ontbyt was ook heerlik.

Ambassador Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly julle het by ons oornag.
Geniet julle vakansie.


Ambassador Lodge
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengrachtlaan 22, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqA2NOTOO4SCx8SVxsNyHtkYMpbp5tyFM411UUGEYxqGgwjtoU0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 22 Heerengracht Avenue Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.760818 24.749767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang