Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambassador Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 424

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Ambassador Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carianne B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carianne B

Absolutely amazing! We will definitely be back.

See stars.

Greg C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg C

Great long weekend.

Great stay, would do it again in a heartbeat.

Ambassador Lodge se terugvoer

Thank you for the feedback. We are glad you enjoyed your stay.

Ambassador Lodge
Francois S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Fantasties.

Geen Wi-Fi beskikbaar - ons sou dit waardeer het. Drie van die kamers se ondervloer-verhitting was aangeskakel in Februarie. Ek dink die eienaar/s gaan wonder hoekom hul kragrekening so duur is. Ek het dit afgeskakel. Ek sou die ondervloer-verhitting meer permanent afskakel deur die somermaande as ek die eienaars was. Verder is die plek fantasties. Ons beplan om weer met ons (volwasse) kinders hier oor te slaap.

Ambassador Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons sal kyk na die ondervloer verhitting.

Groete

Ambassador Lodge
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rachel P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel P

Ongelooflik.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige huis met die mooiste uitsig. Sien julle binnekort weer.

Ambassador Lodge se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. Groete. Ambassador

Ambassador Lodge
Christiaan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Wonderlik, luuks en mooi.

Die eenheid was groot, luuks en baie netjies.

Ambassador Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Ambassador Lodge
Suzaan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan L

Heerlik, luuks, gemaklik en gerieflik.

Netjies, skoon en goed toegerus.

Ambassador Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet.

Ambassador Lodge
Elizma S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S

Was skoon en netjies gewees. Sal weer gaan kuier.

Als was in werkende orde gewees.

Ambassador Lodge se terugvoer

Dankie, Sien gou weer.
Groete

Ambassador Lodge
Francois J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Uitstekende verblyf en ligging.

Baie luukse gastehuis wat aan alle verwagtings voldoen. Die dam om vis te vang was vir die manne 'n bonus.

Ambassador Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.

Groete

Ambassador Lodge
Gerrie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Dit was absoluut bevredigend en het aan alle verwagtinge voldoen.

Ek dink nie ons as gesin kon beter gebly het in Dullstroom as by Ambassador Lodge nie. Die plek is puik geleë, die uitsig is pragtig en die huis as sulks was pragtig en baie goed toegerus!

Ambassador Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Groete.

Ambassador Lodge
Elaine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S

Luukse verblyf, lieflike uitsig oor die dam en koppie, ideale kuierhuis.

Ambassador Lodge verskaf luukse verblyf met fyn detail soos die Nespresso koffiemasjien en badkamerbenodigdhede soos shampoo en seep. Die paddas en krieke verskaf saans groot plesier vir ons stadsjapies! Nellie wat elke dag kom skoonmaak het, is ‘n pluspunt!

Ambassador Lodge se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Ambassador Lodge
Victor F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor F

Absoluut perfek.

Kan hierdie plek sterk aanbeveel. Geriewe, ligging en veiligheid is uitstekend.

Ambassador Lodge se terugvoer

Baie Dankie, Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ambassador Lodge
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakland-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e1a6a555041e6570c6eccac661cb3ec19a78f9e66e5d5f86ca132f103cb32674b8fe9b0e3e446b57d4e8ee9000fd6a35c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41122008911 30.109196623418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang