Amber Bed and Breakfast
Beskrywing
Woonstel 1 het 'n oopplan-leefarea en -slaaparea met 3 driekwartbeddens en daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n ingeboude tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas. Geriewe in elke eenheid sluit die volgende in: elektriese komberse, olieverwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel het 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n broodrooster, ketel en al die nodige breekware. Daar is ook 'n strykyster en strykplank in die kas en die eenheid beskik oor ekstra geriewe soos: elektriese komberse, olieverwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel 2 het 'n oopplan-leefarea en -slaaparea met 'n koningingrootte-bed en daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n ingeboude tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas. Geriewe in elke eenheid sluit die volgende in: elektriese komberse, olieverwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinskamer het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, yskassie en 'n mikrogolfoond toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Enkelkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-singel 7, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang