Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Collection

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 166

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Amber Collection
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolande J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J

Heerlik, gerieflik en rustig.

My kuier by Amber Collection was wonderlik. Die eenheid is baie mooi, netjies en skoon! Naby aan vele restaurante en winkels, sommer loop afstand. Dit is ook 'n baie veilige area om in te woon. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand, enkelreisigers en families.

Karin V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Akkommodasie van top gehalte en Sonja is baie behulpsaam. Ons kom kuier gou weer!

Ons eenheid se krag het heeltyd getrip en Sonja het ons toe opgradeer. Baie vriendelik en behulpsaam.

Mariette O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O

Silwerskoon, veilige akkommodasie.

Ons het in die Loft oornag. Was baie beïndruk. Lekker bed. Baie spasie. Kaggel vir koue aande. Sal beslis weer soontoe gaan.

Madelein P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein P

Rustig en gemaklik.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Alles is baie mooi skoon en netjies. Die enigste voorstel is dat dit tyd is om die matras te vervang, maar verder geen klagtes!

Derick E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick E

Aangename blyplek, sal weer daar bly.

Aangename blyplek, maar 'n aantal probleme ervaar wat op dieselfde dag reggestel is. Dit is egter nie onvoorsiene probleme nie en moes voor aankoms reggestel gewees het.

Gerard J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerard J

Dreadful. Photos were misleading.

Bedroom is far too small. No place to put luggage down. No towel rails. No hand rails in the shower. Not enough soap. Too stuffy. No bath.

Gavin L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin L

Goed toegerus.

Baie netjies met baie goeie diens en die oog vir detail van Sonja, sowel as die skoonmaak personeel is puik.

Marlize D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Plek was baie mooi skoon en netjies. Lekker groot kombuis.

Ons het baie lekker gebly.

Cassie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie H

Wonderlike ondervinding.

Ek sal Amber Collection defintief aanbeveel. Skoon, netjies, vriendelike mens. Dit is die moeite werd om hulle te besoek. Ek sal verseker weer daar oornag.

Candice K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice K

Stunning little spot.

Stayed at The Loft. Very cosy and comfortable spot. Lovely hot shower and the fireplace made the whole place toasty.

Marilé S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilé S

Lovely little loft with everything we needed for our one-night stay.

Lovely little loft with everything we needed for our one-night stay. Easy arrangements were made to enable us to check out early.

Hanlie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D

Baie lekker ruim vir vriende, goed toegerus.

Ons was 'n groep van 6, heerlik kos gemaak en die kaggel geniet, die braaiplek ook lekker gesellig, warm komberse het gehelp vir die koue nagte!

Britnie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Britnie C

Netjies, veilig, cosy, waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly! Sal definitief weer Amber Collection kies vir ons verblyf in dullstroom.

Bernadine S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadine S

Gemiddeld.

Die huis het als wat nodig is.

Ruan G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan G

Ideal and peaceful.

We thoroughly enjoyed our stay at Amber Rest and got the gem. The spacious unit is equipped with everything you may need. The garden is a peaceful place - lush and green. We had privacy for the entire stay, which we enjoyed. Heavy curtains also block out the sun, good for sleeping in or just an afternoon nap. Check-in and out were quick and easy. The housekeeper was friendly and the unit was crisp. We had a warm welcome. The TV has good movie channels. While we stayed there we had the tv mostly on radio/music channels while playing board games by the braai area. Provisions were made for loadshedding, such as rechargeable lights and a power bank for phone charging. Professional communication and directions by the agent.

Willem O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Vriendelike diens, sakpas-kostes en 'n warm tuiste.

Ons het Vrydagaand by Amber Rest oorgeslaap, op pad na die Krugerwildtuin toe vir 'n troue. Dit was my eerste keer in Mpumulanga en sou dit nêrens anderste as Dullstroom wou bly en verken nie (vir die kleine rukkie wat ons daar was). Die plekkie was netjies en skoon en het ons 'n onmiddelike gevoel van ''rus'' gegee. Ek kan eerlik nie een negatiewe komentaar lewer nie, inteendeel wil ek sommer binnekort vir 'n langnaweek by Amber Rest kom inboek en Dullstroom verken.

Louise A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A

Very comfortable and accessible to centre Dullstroom.

Small touches like providing a bag of wood, matches and a firelighters makes the difference.

Cornelia C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C

Baie lekker gebly.

Baie netjies en skoon.

Isel B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isel B

Goed toegerus en ruim spasie vir 'n familie- of vriendekuier.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedi-straat 160, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50af49e884998bd818c8e6e19b582ef937e4a7d6e83f93a2e505ee4f63613219887bf2df8a1585ff5a0b28a20407f1091838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 160 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419345856533 30.101215676938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang