Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Collection

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Yolande J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlik, gerieflik en rustig. My kuier by Amber Collection was wonderlik. Die eenheid is baie mooi, netjies en skoon! Naby aan vele restaurante en winkels, sommer loop afstand. Dit is ook 'n baie veilige area om in te woon. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand, enkelreisigers en families.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Akkommodasie van top gehalte en Sonja is baie behulpsaam. Ons kom kuier gou weer! Ons eenheid se krag het heeltyd getrip en Sonja het ons toe opgradeer. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Silwerskoon, veilige akkommodasie. Ons het in die Loft oornag. Was baie beïndruk. Lekker bed. Baie spasie. Kaggel vir koue aande. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig en gemaklik. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Alles is baie mooi skoon en netjies. Die enigste voorstel is dat dit tyd is om die matras te vervang, maar verder geen klagtes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derick E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Aangename blyplek, sal weer daar bly. Aangename blyplek, maar 'n aantal probleme ervaar wat op dieselfde dag reggestel is. Dit is egter nie onvoorsiene probleme nie en moes voor aankoms reggestel gewees het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Jan 2024

Dreadful. Photos were misleading. Bedroom is far too small. No place to put luggage down. No towel rails. No hand rails in the shower. Not enough soap. Too stuffy. No bath.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Gavin L
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Goed toegerus. Baie netjies met baie goeie diens en die oog vir detail van Sonja, sowel as die skoonmaak personeel is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Plek was baie mooi skoon en netjies. Lekker groot kombuis. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassie H
1 nag
5.0
Apr 2023

Wonderlike ondervinding. Ek sal Amber Collection defintief aanbeveel. Skoon, netjies, vriendelike mens. Dit is die moeite werd om hulle te besoek. Ek sal verseker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Stunning little spot. Stayed at The Loft. Very cosy and comfortable spot. Lovely hot shower and the fireplace made the whole place toasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 168

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedi-straat 160, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50af49e884998bd818c8e6e19b582ef937e4a7d6e83f93a2e505ee4f63613219887bf2df8a1585ff5a0b28a20407f1091838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 160 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419345856533 30.101215676938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang