Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Heights

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gert V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal weer Amber Heights gebruik. Wildernis is 'n wonderlike plek. Ons het baie veilig en gemaklik gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker plek. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Netjies. Daar is 'n paar goed wat ek sou aanbeveel waarop hulle kan konsentreer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Lara
Amber Heights
Dankie vir u resensie, Corrie Du Preez. Ons waardeer die terugvoering. Ons wil ook graag uitvind by u watter items/punte ons meer op kan konsentreer. As julle enige idees het wat julle bereid is om te deel, laat asb. weet.

Danny E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Woonstel baie netjies binne en buite. Nie diere-vriendelik nie. Het nie kombuis-toebehore om kos te kan maak nie. Kan nie buite braai as dit reën nie. Het geen gemakstoeltjies om TV te kyk nie. Het nie buitegeriewe om buite te kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Lara
Amber Heights
Goeie middag Danny. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee oor ons plekkie. Ons waardeer ook vreeslik baie dat jy toe betaal het vir die ekstra nag wat jy besluit het om aan te bly, en vir die skade wat jou hondjies aangerig het. Soos twee keer in die beskrywing genoem, is ons plekkie net toegerus vir basiese maaltyd voorbereiding. Die foto's wys ook mooi hoe die kamers lyk, en wat wel in die kamers beskikbaar is. Ons is nie eintlik bereid om diere te aanvaar nie, en het destyds vir jou 'n vergunning gemaak, maar sal definitief in die toekoms streng by ons beleid hou oor troeteldiere. Ons hoop dat jy wel die pragtige omgewing geniet het, en bietjie die area rondom Wildernis kon verken. Dit is so veilig en ontsettend pragtig oral om ons, en daar is ook soveel om te doen. Weereens dankie.

Elizna N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Pragtige uitsig. Baie stil. Pragtige omgewing. Heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Amber Heights
Haai Elizna. Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering. So bly om te hoor u het u verblyf by Amber Heights geniet. Ons hoop om u eendag weer te verwelkom.

Elizna N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Pragtige uitsig, ideaal geleë. Heerlik gebly. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Netjies. Netjies blyplek met pragtige uitsig. Baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Amber Heights
Haai Carol. Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering. Ons hoop om u eendag weer by Amber Heights te verwelkom.

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Wat 'n pragtige plek! Verblyf was gerieflik en silwerskoon met 'n lieflike uitsig. Amber Heights was die ideale blyplek vir ons. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Amber Heights
Haai Ina. Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering. So bly dat ons u kon tuis laat voel. Ons hoop om u eendag weer by Amber Heights te verwelkom.

Nicole H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Ideal base to explore Wilderness and its surroundings! Amber Heights is located at just a 5 minute drive from Wilderness beach and has good restaurants, shops and a petrol station very close by. In the surroundings there is so much to explore: George, Knysna, Plettenberg Bay, Tsitsikamma National Park, etc etc. The room is comfortable and complete and there is a lovely view from the terrace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Amber Heights
Many thanks for your review, Nicole. We appreciate the great feedback. We hope to welcome you back to Amber Heights some day.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2018

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lara
Amber Heights
Haai Daniel Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering. Ons sal definitief 'n loodgieter inkry om te kyk na die stortdrein. Die eienaar glo daar het dalk 'n boomwortel die "works" bietjie opgestop, toe ons dit bespreek het gister. Ons sal die beskrywing opdateer om te noem dat die kitchenette basies is. Ons wil ook graag uitvind by u hoe ons die 3 sterre onder "cleanliness" kan verbeter. As julle enige idees het wat julle bereid is om te deel, laat asb. ook weet hoe ons dalk die kitchenette beter kan inrig. Ons vra ook graag aan of 'n staanwaaier dalk die kamer meer gemaklik sou kon maak? As julle dalk weer in die toekoms julself in die Wilderness area vind, laat asb. weet en hopelik kan ons julle akkommodeer vir 'n hoër kwaliteit verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d08eb6af9bcef29627f0f9a806054bb87ef9d9a4d319f4cd7a2bd70856bf7acef948d94b83305f7ec0dfb0e70abea6850f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Wilderness Heights Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.987263854733 22.582494020462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang