Amber Heights
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Gert V - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer Amber Heights gebruik. Wildernis is 'n wonderlike plek.
Suzette S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Corrie D - Des 2023
Algehele gradering
Netjies.
Amber Heights se terugvoer
Dankie vir u resensie, Corrie Du Preez. Ons waardeer die terugvoering. Ons wil ook graag uitvind by u watter items/punte ons meer op kan konsentreer. As julle enige idees het wat julle bereid is om te deel, laat asb. weet.
Danny E - Des 2023
Algehele gradering
Woonstel baie netjies binne en buite.
Amber Heights se terugvoer
Goeie middag Danny.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee oor ons plekkie. Ons waardeer ook vreeslik baie dat jy toe betaal het vir die ekstra nag wat jy besluit het om aan te bly, en vir die skade wat jou hondjies aangerig het. Soos twee keer in die beskrywing genoem, is ons plekkie net toegerus vir basiese maaltyd voorbereiding. Die foto's wys ook mooi hoe die kamers lyk, en wat wel in die kamers beskikbaar is. Ons is nie eintlik bereid om diere te aanvaar nie, en het destyds vir jou 'n vergunning gemaak, maar sal definitief in die toekoms streng by ons beleid hou oor troeteldiere. Ons hoop dat jy wel die pragtige omgewing geniet het, en bietjie die area rondom Wildernis kon verken. Dit is so veilig en ontsettend pragtig oral om ons, en daar is ook soveel om te doen. Weereens dankie.
Elizna N - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Baie stil.
Amber Heights se terugvoer
Haai Elizna. Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering. So bly om te hoor u het u verblyf by Amber Heights geniet. Ons hoop om u eendag weer te verwelkom.
Elizna N - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, ideaal geleë.
Carol D - Des 2019
Algehele gradering
Netjies.
Amber Heights se terugvoer
Haai Carol.
Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering.
Ons hoop om u eendag weer by Amber Heights te verwelkom.
Ina D - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek! Verblyf was gerieflik en silwerskoon met 'n lieflike uitsig.
Amber Heights se terugvoer
Haai Ina.
Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering. So bly dat ons u kon tuis laat voel.
Ons hoop om u eendag weer by Amber Heights te verwelkom.
Nicole H - Des 2018
Algehele gradering
Ideal base to explore Wilderness and its surroundings!
Amber Heights se terugvoer
Many thanks for your review, Nicole. We appreciate the great feedback. We hope to welcome you back to Amber Heights some day.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Sampie V - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer.
Chris L - Des 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Gert V - Des 2013
Algehele gradering
Puik!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang