Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Hill @ The Ambers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jean-pierre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustige atmosfeer. Hulle weet nie wat ons weet nie. Maar ek weet Amber Hill is die lekkerste verblyf in Dullstroom, julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Amber Hill @ The Ambers
Dankie - nou weet almal! So bly julle het die tyd in Dullstroom geniet - ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Andre & Petra

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige rooiwyn en kaggel atmosfeer. Heerlik gebly en die kuierplek is mooi versorg. Die kaggel het baie gehelp vir die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Amber Hill @ The Ambers
Ons is bly julle het die kuier in Dullstroom geniet - die rooiwyn en kaggel help beslis vir daai koue!

Teboho M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantastic. It was a great 1-night out with my sons. Absolutely fantastic, and we are definitely doing it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Home away from home. Comfortable, extras like heating are a plus. Fabulous place. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andre
Amber Hill @ The Ambers
Thank you for your comments, Janetta. We have noted them. We hope you enjoyed your stay in Dullstroom.

Cherise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Romantic honeymoon stay. Although it was 1 night, we had the most amazing stay! The corner bath downstairs was a heaven sent on a rainy day. We even miss the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Amber Hill @ The Ambers
Hi Cherise, We're so glad you enjoyed your short stay at Amber Hill. We hope to see you again and that this time the weather will play along!

Riana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike, veilige verblyf in 'n stil woonbuurt met 'n mooi uitsig. Pragtige plek in 'n rustige deel van die dorp met 'n mooi uitsig. Baie gerieflik ingerig met alles wat nodig is in die kombuis, goeie sekuriteit en ruim slaapkamers. Met die kaggels in die sitkamer/slaapkamer en ondervloerse verhitting sal dit ook 'n heerlike plek wees om in te bly gedurende die wintermaande. Heerlike stoep met braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Amber Hill @ The Ambers
Hi Riana, ons is bly julle het die kuier by Amber Hill in Dullstroom geniet - ons hoop om julle in die winter te sien! Daar is ook nog elektriese komberse (hang af van Eskom!) so julle sal definitief lekker warm wees. Groete, Andre & Petra

Moira L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Well located, comfortable and spacious. We overnighted from Kruger Park to Durban. A great place with everything you might need. Will be perfect for mid-winter: underfloor heating, electric blankets and fireplaces and some warming sherry! Walking distance to the main road. Unfortunately no backup electricity in load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie lekker gebly. Dit was baie skoon en netjies. Baie dankie vir 'n lekker kuiertjie. Ons sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Amber Hill @ The Ambers
Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te verwelkom. Groete. Andre & Petra

Karin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Baie lekker gebly! Baie dankie, ons het lekker gebly, dis waarde vir geld, lekker ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedi-straat 160, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9d0d21bdb5236506317ccab79c002f02cc250115e9ed5bb8c2a6e242d8fde5c52e23d0a29d737c355f547d8eea579839e68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 160 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419854 30.101366495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang