Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Hill @ The Ambers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Amber Hill @ The Ambers
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jean-pierre J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre J

Lekker rustige atmosfeer.

Hulle weet nie wat ons weet nie. Maar ek weet Amber Hill is die lekkerste verblyf in Dullstroom, julle sien ons beslis weer.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Dankie - nou weet almal! So bly julle het die tyd in Dullstroom geniet - ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Andre & Petra

Amber Hill @ The Ambers
Susan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Rustige rooiwyn en kaggel atmosfeer.

Heerlik gebly en die kuierplek is mooi versorg. Die kaggel het baie gehelp vir die koue.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Ons is bly julle het die kuier in Dullstroom geniet - die rooiwyn en kaggel help beslis vir daai koue!

Amber Hill @ The Ambers
Teboho M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho M

Fantastic.

It was a great 1-night out with my sons. Absolutely fantastic, and we are definitely doing it again.

Brendan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan B

Home away from home. Comfortable, extras like heating are a plus.

Fabulous place. Highly recommended.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cherise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise V

Romantic honeymoon stay.

Although it was 1 night, we had the most amazing stay! The corner bath downstairs was a heaven sent on a rainy day. We even miss the accommodation.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Hi Cherise,
We're so glad you enjoyed your short stay at Amber Hill. We hope to see you again and that this time the weather will play along!

Amber Hill @ The Ambers
Riana P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Heerlike, veilige verblyf in 'n stil woonbuurt met 'n mooi uitsig.

Pragtige plek in 'n rustige deel van die dorp met 'n mooi uitsig. Baie gerieflik ingerig met alles wat nodig is in die kombuis, goeie sekuriteit en ruim slaapkamers. Met die kaggels in die sitkamer/slaapkamer en ondervloerse verhitting sal dit ook 'n heerlike plek wees om in te bly gedurende die wintermaande. Heerlike stoep met braaigeriewe.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Hi Riana, ons is bly julle het die kuier by Amber Hill in Dullstroom geniet - ons hoop om julle in die winter te sien! Daar is ook nog elektriese komberse (hang af van Eskom!) so julle sal definitief lekker warm wees. Groete, Andre & Petra

Amber Hill @ The Ambers
Moira L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira L

Well located, comfortable and spacious.

We overnighted from Kruger Park to Durban. A great place with everything you might need. Will be perfect for mid-winter: underfloor heating, electric blankets and fireplaces and some warming sherry! Walking distance to the main road. Unfortunately no backup electricity in load shedding.

Roelf L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf L

Baie lekker gebly.

Dit was baie skoon en netjies. Baie dankie vir 'n lekker kuiertjie. Ons sal weer so maak.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te verwelkom. Groete. Andre & Petra

Amber Hill @ The Ambers
Karin N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin N

Baie lekker gebly!

Baie dankie, ons het lekker gebly, dis waarde vir geld, lekker ruim.

Corli M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corli M

Ons is vriendelik ontvang. Plek is ruim en gesellig. Baie netjies. Sal graag weer gaan.

Pragtige ruim plek. Heerlike wegbreek!

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Hi Corli,
Ons is bly julle het jul kuiertjie in Dullstroom en by Amber Hill geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Andre & Petra

Amber Hill @ The Ambers
Wayne F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne F

Brilliant.

Just great needed the get away from all the hustle and bustle.

Adel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel S

Vriendelik, netjies en gerieflik.

Baie vriendelik ontvang. Veilig en rustige omgewing. Vreeslik gemaklik ingerig en warm.

Tiaan R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R

Beautiful and cosy place, perfect for a tranquil weekend away. We loved every second!

A truly wonderful stay! Lovely hospitality and facilities.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Hi Gabi and Tiaan. We are so glad you enjoyed your stay in Dullstroom and at Amber Hill. Thank you for leaving our place in an immaculate condition. Enjoy all the wedding preparations and we hope to see you again at Amber Hill.
Regards,
Petra & Andre

Amber Hill @ The Ambers
Herma F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma F

Oulike plekkie!

Die blyplek was baie mooi en skoon. Vriendelike en hulpvaardige mense. Lekker kaggel en warm bed op 'n koue aand!

Lucinda S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S

Love dit.

Was heerlik en gesellig. Goeie ligging en kon sommer stap waar ons wou wees. Kaggel was 'n plus.

Emmerentia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S

Goed toegerus. Baie netjies en skoon. Goeie kwaliteit linne. Kaggelvuur in die slaapkamer was 'n lekker bederf.

Ideaal vir 'n romantiese wegbreek!

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.

Amber Hill @ The Ambers
Martin N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Baie netjies met als wat jy nodig het en goed geleë.

Vriendelike ontvangs van Andre en Petra.

Lindy E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy E

Beautiful place close to town, yet quiet and peaceful.

The accommodation was superb - spacious, clean and very comfortable. I felt totally rejuvenated after my weekend stay there, and will definitely stay there again should I travel to the area again.

Lindiwe M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M

Petra and Andre are amazing hosts, they welcomed us and ensured that we are comfortable.

We had the best time. The neighbourhood is quiet and very safe. I’m looking forward to our next visit.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Hi Lindiwe and friends, we are so glad you enjoyed your stay at Amber Hill and time in Dullstroom. You were wonderful guests and we look forward to welcoming you again. Andre and Petra.

Amber Hill @ The Ambers
Lenett D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenett D

Het die rustige atmosfeer van Amber Hill geniet. Lekker kuierstoep met braaigeriewe.

Sal Amber Hill enige tyd aanbeveel. Netjies en skoon, met al die nodige geriewe. Binne loopafstand van die hoofstraat.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Ons is bly julle het Dullstroom en Amber Hill geniet. Ons verwelkom julle weer enige tyd.
Groete
Petra en Andre

Amber Hill @ The Ambers
Noel R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noel R

Nice and quite.

Very dirty upstairs shower/ bathroom /cupboard inside kitchen, dirty on inside.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Thank you for bringing this to our attention, we have communicated with our cleaning crew.
Andre & Petra

Amber Hill @ The Ambers
Megan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Stylvol, gemaklik en perfek vir wat ons gesoek het.

110% te vrede met ons verblyf gewees, absoluut die waarde vir geld. Ons het dit baie geniet en was veral mal oor die groot en stylvolle kamers en leefarea. Dit was die eerste plek wat mens sommer tuis laat voel weg van die huis. Sal definitief weer daar bespreek in die vervolg.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

So glad you enjoyed your stay at Amber Hill.

Amber Hill @ The Ambers
Johan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Aan al ons verwagtinge voldoen. Heerlike kuier.

Baie netjies. Het heerlike kaggelvuur gemaak.

Retha H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Heerlik gesellig!

Sal definitief weer daar oornag. Goed toegeruste huis. Ons het lekker daar gekuier.

Elrien S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S

Gemaklike en rustige verblyf.

Hierdie kothuis het veel meer as wat mens nodig het. Ek het so lekker daar vakansie gehou en gaan definitief weer daar bly as ek weer in Dullstroom is.

Louise A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A

Lovely cottage with all the amenities of home.

Very reasonably priced, lovely rooms and facilities.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Thank you for booking Amber Hill, we hope to see you again soon.

Amber Hill @ The Ambers
Neels K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Uitstekende ligging om Dullstroom te voet te verken.

The Ambers is loopafstand van meeste besighede in die dorp geleë. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Kamers is uitsonderlik ruim en het heerlik gekuier. Dankie vir Andre en sy vrou se gasvryheid en vriendelike diens. Sal graag weer wil kom kuier.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

It was a pleasure to have you and your family at Amber Hill - we are pleased that you enjoyed your weekend in Dullstroom and at Amber Hill and look forward to seeing you again !

Amber Hill @ The Ambers
Anika S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anika S

Heerlike wegbreek vir ’n naweek.

Die eienaars was baie temoedkomend, kommunikasie was baie goed en Amber Hill is ’n groot huis met ruim kamers en badkamers. Goed ingerig vir die koue Dullstroom weer. Stil en rustig, nie raserig soos in die dorp self nie. Ons het dit baie geniet. Sal dit vir seker aanbeveel!

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Ons is bly julle verblyf by Amber Hill was lekker warm en rustig, julle is enige tyd weer welkom!

Amber Hill @ The Ambers
Claudette B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette B

Amber Hill is baie goed geleë, netjies en ruim.

Baie goed geleë met loopafstand na restaurante en winkels. Netjies, ruim en veilige blyplek. Beskik oor al die geriewe wat nodig is om dit 'n ongelooflike ervaring kuier te maak. Enigste iets wat ek sou byvoeg is hout vir die kaggel by aankoms. Verder was die verblyf en gasvryheid uitstekend. Sal beslis weer gaan.

Denise V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Home away from home.

Lovely unit just around the corner from the Main Road, fully equipped with all you need and more. Electric blankets on bed for cold nights. Owners on hand for any assistance. Will definitely stay here again.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay at Amber Hill - we look forward to seeing you in Dullstroom again!

Amber Hill @ The Ambers
Manie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie K

Baie netjiese plek.

Hou van die kaggelvuur, sal beslis weer gaan. Eienaar het sommer die sleutel by ons huis in Centurion kom aflaai aangesien hulle ook in omgewing is.

Amber Hill @ The Ambers se terugvoer

Ons is bly julle het die naweek by Amber Hill geniet, julle is enige tyd weer welkom!

Amber Hill @ The Ambers
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedi-straat 160, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9d0d21bdb5236506317ccab79c002f02cc250115e9ed5bb8c2a6e242d8fde5c52e23d0a29d737c355f547d8eea579839e68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 160 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419854 30.101366495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang