Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Light Beach Cottage

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Janine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Heerlik skoon en baie veilig. Dit was skoon en baie veilig. Loopafstand na heerlike restaurante. Sal beslis weer wil gebruik maak van hul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Perfectly situated. Perfectly situated with access to the beach, river, and restaurants. A place to enjoy the outdoors and the Wilderness in comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ross
Amber Light Beach Cottage
It was great having you all here, Paul. Well done to everyone on the run.

Petro B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ross het ons gul en vriendelik ontvang. Ons kan Amber Light Cottage aanbeveel vir verblyf. Gerieflik; goeie slaapgeriewe met keurige gehaltebeddegoed, elektriese kombers, heerlike groot badkamer en gerieflike stort. Veilige, knus verblyf. Die koffiestasie en kombuisgeriewe was skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie lekker gewees. Was baie lekker, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ross
Amber Light Beach Cottage
It was lovely to have you and your family stay with us Louis. We hope you had a great time together in Wilderness. All the best

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2020

Baie oulike plek en lekker sentraal geleë Alles was regtig baie lekker maar al wat ek sou sê is, al betaal jy meer of minder, die maintenance van 'n plek moet nog altyd in orde wees. Die deur na binne en vensters sukkel om te sluit en toe te maak, so voel nie so veilig nie. Geen diefwering en beams nie. Die badkamer se deur is baie oulik met houtpale gemaak, maar is nie baie privaat nie, veral as iemand die toilet wil gebruik en meer as een persoon bly in die kamer, kan dit nogal ongemaklik en embarrasing wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Ross
Amber Light Beach Cottage
Thank you for staying with us Linda and thank you for the valuable feedback. We're fortunate not to have to worry about security too much as Wilderness is such a safe place and is what makes it such a lovely holiday destination. We'd love to have you back anytime. Regards, Ross and Karen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 362, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b430c0bc458193b3bd0d8ff742a8e69e3f66b5b05c7d8c5301aff0b874f17fd4cefca9cef6e95ef1dad9f351b668217a7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 362 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.99258453848 22.578620240092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang