Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Moon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pearl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 72 resensies vir Amber Moon
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Dit is 'n ongelooflike plek. Pearl is 'n fantastiese gasvrou.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die uitsig is asemrowend. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Mariaan N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan N

Beautiful, quiet and serene.

It was great! We had a very good time. The view is absolutely beautiful. There is also a great restaurant with delicious food nearby, right on the water within the secured complex.

Biance S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance S

Absoluut asemrowend.

Wonderlike plek. So mooi en die uitsig oor die dam is asemrowend. Die stoep is die lekkerste plekkie om op te kuier saam jou beter helfte en die sonopkoms wat jy beleef terwyl jy in die bed lê, is onbeskryflik mooi. Ek wou nie huis toe kom nie. So goed toegerus met als wat jy benodig. Pearl dink aan als. Sal aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek beslis.

Amber Moon se terugvoer

Hi Biance, thank you for being such super guests and also for the super review. Hope to see you both again. Regards, Pearl.

Amber Moon
Kefiloe M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kefiloe M

Exquisite.

The place is beautiful and quiet. The host is a good host. Air conditioning is working and the bed is fitted with electric blankets. We enjoyed the jacuzzi. There is an art gallery with beautiful art.

Amber Moon se terugvoer

Hi Kefiloe, thank you for the great review and also for being such super guests.
Regards, Pearl.

Amber Moon
Denise V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise V

Quiet and relaxing long weekend.

Neat accommodation, lovely views of the dam. Well-equipped and clean unit. Goodnight chocolates on arrival and muffins were a nice touch.

Annelie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S

Pragtige uitsig oor die dam. Sentraal geleë na al die besienswaardighede.

Ruim eenheid met alles wat jy nodig het. Borrelbad was 'n bonus. Bobbejane in die omgewing noodsaak dat jy vensters en deure altyd toe hou.

Isabella A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella A

Amazing view - tranquility.

Beautiful sunset and sunrise. The view is breathtaking; you can look at it for hours. An excellent host.

Eugene L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L

Ongelooflike uitsig.

Die uitsig en sonsopkoms oor die dam is baie besonders.

Theo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Wonderlike wegbreeknaweek.

Waarde vir geld in 'n baie rustige omgewing.

Belinda M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda M

Spectacular view.

Unbelievable view of the full moon rising over the dam from the large balcony. Lovely rooms.

Adri F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri F

Het meer verwag.

Alles was netjies, maar ons was hoog teleurgesteld deur die feit dat ons in die koue weer nie die jaccuzi bad nog die stort kon gebruik nie, sonpanele vir geyser, water was yskoud.

Jakes L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes L

Was wonderlik. Ek en Carol het dit baie geniet. Skoon netjies en veilig.

Sal enige tyd weer gaan. Was heerlik en die uitsig op die dam was fantasties. Vriendelike diens en sal vir seker weer gaan.

Jorandie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorandie B

Asemrowend!

Was baie privaat en mooiste uitsig. Plek was silwerskoon en Pearl was absoluut amazing. Ons het bietjie later ingeboek en sy het vir ons gewag! Beste plek om te bly en verseker waarde vir geld!

Amber Moon se terugvoer

Thank you Jorandie for such a super review, and also for being such great guests. Warm regards, Pearl.

Amber Moon
Elize C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Pragtige, netjiese plek.

Ons het ons 15de huweliksherdenking gaan vier die naweek, en Amber Moon was perfek. So 'n rustige, mooi plekkie met 'n romantiese atmosfeer. Baie dankie Pearl, ons het ons verblyf by Amber Moon baie geniet. Ons hou van al jou kunswerke.

Celeste W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste W

Relaxing.

Quiet. Beautiful scenery. Clean. Neat. Private. Wonderful hostess.

Leslie I - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie I

Majestic and peaceful.

Just returned from a weekend break at Amber Moon. It was such a lovely experience. We felt totally relaxed within 20 mins of arriving. Didn't want to leave today. Thank you Pearl for everything. Will definitely come again!

Sonia D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D

Pearl is 'n lieflike mens en baie gasvry. Haar plekkie is pragtig, netjies en met 'n lieflike uitsig oor die dam.

Ons het ons tydjie in Hartbeespoort baie geniet. Amber Moon is 'n lieflike gastehuis. Kamers is ruim en netjies. Die kombuis is goed toegerus met als wat nodig is. Die uitsig oor die dam is fantasties met 'n pragtige sonsopkoms.

Amber Moon se terugvoer

Hi Sonia,

Thank you for the great review, and also thank you for being such super guests, love to see you again.

Best regards,
Pearl.

Amber Moon
Sasha W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha W

Relaxing.

Sent my parents to Amber Moon for my mum's birthday. They loved it! Especially the view from the hot tub. Will definitely be going there again. Thank you Pearl.

Vernon N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon N

A beautiful stay at Amber Moon.

We celebrated our 22nd wedding anniversary and what a perfect getaway choice did we make. It took a romantic getaway to another level. Very private, a beautiful spa bath with spectacular views. The accommodation was equipped with all that one needs for a comfortable stay. Our host Pearl gave us a warm welcome and was an absolute pleasure to deal with. We will definitely return later in the year.

Sonja S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S

Lovely and relaxing.

The view is amazing and the host was lovely, would highly recommend this venue.

Gavin V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin V

Perfekte wegbreek.

Die ligging is goed, hoog genoeg geleë om die uitsigte werklik te waardeer. Pragtig uiteen gesit met pragtige kuns teen al die mure. Die kombuis is gerieflik met alles wat nodig is om te kan geniet. Beddens is skoon, genoeg kaste. Die gasvrou is beskikbaar en altyd bereid om te help om dinge nog meer gerieflik te maak. Die foto's is presies soos die plekkie lyk, geen onverwagte "verrassings" nie. Hou die deure en vensters toe in areas waar daar nie gesellig verkeer word nie, die bobbejane kom kuier en sal amok maak. Pragtige voël-lewe en lekker stil.

Johannes M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Quiet, relaxing and clean.

I will definitely come back.

Glenn O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glenn O

Great.

Hosts extremely friendly. Amazing view. Apartment has everything you need vey comfortable beds, well equipped kitchen and spa bath. Only wish it had Wi-Fi.

Thinus E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus E

Vriendlike diens , baie rustig ,mooiste uitsig.

Baie mooi plek, lekker rustig kan lekker ontspan het die mooiste uitsig.

Wanda F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda F

We had a great weekend.

What a beautiful place. So quiet and enjoyed every moment. Thanks for the champagne, Pearl, on our anniversary, much appreciated.

Amber Moon se terugvoer

Hi Wanda, a big thank you for being such great guests. Regards, Pearl.

Amber Moon
Didi O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Didi O

Great location with a lovely view of the dam.

Stayed at Amber Moon for a few days. It was generally a lovely place, with a great view. The host was very welcoming. Take note that there's on-street parking, no WiFi, and no DStv, Netflix, etc. Nothing major because we still made the most of it.

Marelise S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S

Rustig, pragtige uitsig en vriendelike verwelkoming.

Die ligging is uitsonderlik en ons was baie vriendelik verwelkom. Die uitsig is pragtig en die eenheid baie gemaklik ingerig. Daar is genoeg om te doen in die omgewing as mens wil rondry, maar daar is geen rede voor as mens net rustig wil wees nie. Ons het heerlik ontspan en sal graag weer gaan kuier.

Amber Moon se terugvoer

Thank you Marelise for the super review, and also you were great guests. Kind regards, Pearl.

Amber Moon
Trischca K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trischca K

Fantasties! Aswemrowend!

Die uitsig is fantasties! Sal beslis weer gaan! Baie rustig! Daar is alles wat ’n mens benodig! Waarde vir jou geld. Wonderlike gasvrou!

Emma W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma W

Awesome relaxation.

Went for a 2-night break and ended up staying another 2 nights! Beautiful place.

Dewald N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N

Die mooiste uitsig ooit.

Kon nie vir 'n beter plek vra om ons verlowingsnaweek by te hê nie. Sal definitief weer bespreek in die toekoms.

Lesinda L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda L

Amber Moon is fantasties en 'n absolute plesier om te besoek

Ons het vreeslik lekker gekuier en kan dit nie meer aanbeveel nie. Alles was amazing - van ons gasvrou tot die netheid en algehele gevoel. Dis definitief die moeite werd.

Laurel Elizabeth O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurel Elizabeth O

We thoroughly enjoyed our weekend!

Amber Moon is for those looking for peace and quiet!

Jolene V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene V

Lekker wegbreek. Rustig en mooi uitsig.

Pearl het ons so bederf. Dis 'n pragtige plek. Als wat jy benodig is daar. Die spa bad is fantasies. Ongelooflike mooi uitsig.

Gert V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Moet nie twyfel nie, bespreek en gaan geniet hierdie stukkie paradys.

Hartbeespoort het ongelooflike baie besienswaardighede, maar al wat jy eintlik wil doen is om op Amber Moon se stoep te sit en die natuurskoon werklik ten volle beleef! Die Kosmos Village bring vele herinneringe terug, veral vir die wat vasgenael voor die TV gesit het en Afrikaanse TV-reekse gekyk het, soos "Onder draai die duiwel rond". Pearl, you have a little piece of heaven!

Richard K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K

Most amazing weekend!

It's an amazing house with an incredible view and the hosts really went out of their way to look after you! Loved it and will be back again for sure.

Petro V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Fantasties, kos vir die siel.

Die eenheid is baie goed ingerig en die uitsig is asemrowend. Pearl is 'n ongelooflike oulike, vriendelike gasvrou en haar plekkie is absoluut beeldskoon binne. Ek en my man het so lekker gekuier en gerus en net die uitsig geniet. Sal Amber Moon vir enige iemand aanbeveel.

Amber Moon se terugvoer

Thank you Petro for the great review, and also thank you for being such super guests, it was a pleasure to host
both of you, fond regards, Pearl.

Amber Moon
Donovan D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan D

Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Fantastiese uitsig met baie privaatheid. Baie lekker verblyf.

Amanda X - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda X

The owner is racist.

The owner is very rude and racist.

Hans A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans A

Was baie lekker.

Die plek is baie mooi geleë met mooi uitsig oor die dam. Lekker kuierstoep met gasbraai. Kamers is rêrig lekker groot en baie spasie. Badkamers by al 2 kamers lekker groot met spabad.

Leonie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Onbeskryflik.

Alle reëlings was onverbeterlik! Van die toegang by die sekuriteitshek tot en met die uit boek Sondag 17/11/2019. Ons is baie vriendelik ontvang deur tannie Pearl en sy het ons deur die hele gallery gevat en alles mooi verduidelik - van hoe die afstandbeheer vir die televisie en DStv-dekodeerder werk tot by die water wat ons nie uit die krane moet drink nie. Ons het absoluut niks te kort gekom nie - van insek doder tot bubble bath vir die spa-borrelbad. Die gallery was skoon en netjies - geen foto's doen reg aan hoe pragtig die plekkie en uitsig is nie! Die beste van alles was die privaatheid van die veranda, en al het Pearl toegang tot die galery van haar huis af, het sy nie 1 keer inbraak gemaak op ons privaatheid nie. Amber Moon is werklik 'n juweel en Pearl is die beste gasvrou wat ons nog ooit gehad het. Ons gaan beslis in die nabye toekoms weer hier 'n naweekwegbreek geniet!

Giovanni N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giovanni N

Perfek, rustig en ontspanne.

Perfekte verblyf, baie goeie ligging, goeie veiligheid en baie mooi ingerig. Alles wat jy benodig is daar en nog meer. Baie lekker gebly en Pearl doen baie moeite om jou welkom te voel. Baie dankie vir die heerlike kuier en jou gasvryheid.

Amber Moon se terugvoer

Thank you Giovanni, it was super to see the both of you again. Also, thank you for being such great guests.

Amber Moon
Jacques D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Peaceful relaxing quiet. Pear was lovely on receiving and saying goodbye to us. Will definitely do ok again.

A small splash pool for the hot days and nights might be a thought.

Gerhard K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Fantasties, sal vir seker weer daarheen gaan.

Rustig en stylvol. Die plek sien ons weer. Stunning mense wat dit besit en bestuur.

Louise J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Peaceful.

Thank you so very much for having us. The extra spoils was such a surprise. We felt so at home. The place is so beautiful with the most awesome view. We weren't short of anything, just bring your clothes the rest was thought of by the host and hostess. We will definitely use this place again. Pearl and husband again thank you very much for the warm welcome you have such a soulful place.

Amber Moon se terugvoer

Thank you Louise for your great review and also for being such super guests. We look forward to seeing you both again. Fond regards Pearl.

Amber Moon
Sarel V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Een van die beste gastehuise wat ek al in gebly het!

Kosmos is so 7 km vanaf die markte by Harties, Amber Moon het 'n baie goeie uitsig oor die dam en is ideaal vir 'n naweekwegbreek. Die gasvrou was baie behulpsaam en ons kamer het 'n baie goeie bed gehad, met 'n ruim stoep asook 'n spabad. Man dit was lekker.

Amber Moon se terugvoer

Thank you Ryk. You were wonderful guests and will always be welcome here. We loved having you.

Amber Moon
Ryk N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryk N

Amber Moon was net uitstekend, daar was geen tekortkominge nie. Die gastehuis is 'n juweel in Kosmos.

Goeie waarde vir die prys en die gasvryheid van die eienaar was uitstekend.

Patrick B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B

'n Pragtige uitsig oor die dam met geriewe en gasvrou wat jou op jou gemak laat voel van die oomblik af wat jy opdaag.

Ons was gegroet deur ons gasvrou Pearl Pols wat jou laat voel soos familie die oomblik wat jou opdaag. Alles was deeglik uitgewys wat die eenheid se geriewe en vermaaklik rondom in die area betref. Ons sal beslis weer eendag 'n bietjie gaan rus by Amber Moon.

Michelle J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Gorgeous place with amazing hosts!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek met ongelooflike gashere!

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amber Moon se terugvoer

Thank you for being such super guests.

Amber Moon
Rentia M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M

Perfekte uitsig en alles wat jy nodig het en nog meer.

'n Heerlike ervaring! Netjies en skoon, lieflike uitsig. Lekker naby aan die gholfbaan geleë. Uitstekende diens. Baie dankie!

Amber Moon se terugvoer

Thank you Rentia, for a wonderful review. Your review was as wonderful, as you were wonderful guests. You left everything as clean and neat, as we like to have it for when you arrive. We look forward to hosting you again. We can't always promise a full moon. Best regards, Pearl and Wilfred.

Amber Moon
Quinton F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton F

Luuks met ongelooflike uitsig.

Uitnemende gasvrou. Al die kleiner detail is aan gedink. Die stoep met die uitsig is asemrowend.

Lynette D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Awesome!

Pearl, jou naam sê dit alles! Kosbaar! Blye verwelkoming, soveel ekstra moeite gedoen wat ons glad nie verwag het nie! Die plek is mooi, skoon en neties! Als is daar wat jy benodig! Stunning view, asemrowend verby! Patio bied die lekkerste kuierplek ooit! Ek sal Amber Moon vir enige iemand aanbeveel!

John V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Spectacular views and lovely hosts.

A lovely clean apartment with spectacular views of the Hartbeespoort dam. The owners Pearl and Wilfred were lovely and provided many thoughtful items that you need when arriving at a destination. The apartment felt very safe and the owners provided a garage for parking the car. We think that Amber Moon over delivered on our expectations. We have no hesitation in recommending Amber Moon to anyone and we will return if we visit the area again. Thanks again to Pearl and Wilfred who made our stay memorable.

Amber Moon se terugvoer

Thank you for the great review, and thank you for being such super guests, it was a pleasure to host you. Regards, Pearl.

Amber Moon
Andre N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Asemrowende uitsig, dag en nag.

Amber Moon was vir seker 'n gastehuis wat my verwagting oortref het. Pearl se reëlings was op die nommer. Maklik in die sekuriteit-area ingekom. Alles was reg gereël by die hek. Ontvangs was baie vriendelik en mens het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Uitsig op die Hartebeespoortdam en berge in die agtergrond was baie mooi en in die nag is liggies van woonbuurte ook baie mooi. Van kombuis tot slaapkamer baie netjies en skoon. Baie dankie Pearl, dit was baie lekker.

Amber Moon se terugvoer

Thank you Andre for the great review, you both were super guests and we would love to see you again.
Fond regards Pearl.

Amber Moon
Wynand C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand C

Definitief elke sent werd! As jy opsoek is na meer as net die gewone opsies is hierdie een wat regtig uitstaan.

Baie spesiaal! Uitstekende geriewe in lieflike area. Ons sal definitief weer gaan!

Amber Moon se terugvoer

Dear Wynand,

Thank you for being such super guests and for leaving everything so neat and clean. I would really love to see you again.

Fond regards,
Pearl

Amber Moon
Marlene D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene D

Hemel weg van jou eie huis af.

Amber Moon is net wat jy nodig het om 'n blaaskans te neem. Die stoep het 'n perfekte uitkyk oor die dam en die feit dat jy heeltemal op jou eie is, is net die ding as jy privaatheid soek. Amber Moon voorsien jou met alles in die kombuis sodat selfsorg 'n plesier is. Perle was so behulpsaam, ons sal beslis gou weer terug wees vir nog 'n blaaskans.

Luan C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan C

Awesomeness.

Dit is regtig mooi en het lekker ontspan, sal weer gaan.

Stef N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef N

Fantastiese alles.

Amber Moon is die perfekte plek as jy wil wegbreek vir ‘n lui-lekker naweek.

Amber Moon se terugvoer

Good day Stefanus,

Thank you very much for your wonderful review of Amber Moon.You were great guests and we look forward to hosting you again.

Best regards,
Pearl

Amber Moon
Annemarie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Warm ontvangs, pragtige en gerieflike skoon verblyf, wonderlike uitsig.

Dit was een van die heel beste verblyfplekke wat ons in 'n lang tyd gehad het. Vriendelike, behulpsame gasheer en gasvrou wat uit hul pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Al die vertrekke is lekker groot en gerieflik en die uitsig is asemrowend! Thank you Pearl and Wilfred for the lovely time at Amber Moon. You will definitely see us again.

Amber Moon se terugvoer

Dear Annemarie,

Thank you! You and your friends were wonderful guests. I would also like to thank you for leaving everything so neat and clean. Hope to see you again in future.

Fond regards,
Pearl and Wilford

Amber Moon
Lisa V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Amazing view.

The photos on the site does not do it justice. The view from the big balcony, bedroom and bathroom is amazing. There is a gas braai on the balcony. We spent all our time there just relaxing on the stoep. It was hard to do anything else! The apartment is thoughtfully fitted out with little extra touches that makes you feel at home. Thank you, we had a wonderful stay!

Chris W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Fantasties en onvergeetlik!

Wilfred en Pearl is wonderlike eienaars van die pragtige gastehuis. Ongelooflike mooi uitsig en baie netjiese kamer, kombuis en sitkamer. Ek sal gereeld nou daar gaan oorbly.

Francois B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Rustig, so mooi en lekker.

Baie lekker blyplek. Baie rustig en glad nie ver van JHB af nie. Baie privaat. Ongelooflike mooi uitsig oor die dam.

Rina V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Heerlike ontspanne naweek met pragtige uitsigte van natuur.

Baie dankie Pearl vir 'n asemrowende naweek en dat ons so bevoorreg kon wees om in jou ateljee/gastehuis te kon bly. Die Jacuzzi was natuurlik die hoogtepunt van die naweek. Die uitsigte vanuit die bad was met een woord awesome, jy smelt saam in met die natuur. Kyk al klaar weer uit vir 'n wegbreek kans na Amber Moon. Baie dankie vir die vriendelikheid waarmee ons laataand ook ontvang was. Dankie Pearl, sien weer.

Amber Moon se terugvoer

Good day Rina,

Thank you for the great review and also for being such super guests. I look forward to seeing you and Fanie again.

Best regards,
Pearl

Amber Moon
Jannie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L

Uitstekend.

Die moeite werd gewees. Net die beste om te ontspan.

Amber Moon se terugvoer

Thank you for the great review, and also for being such super guests. Regards, Pearl.

Amber Moon
Herman P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Uitstekende en vriendelike diens.

Het gesorg vir 'n wonderlike 55ste verjaardagviering saam met my eggenoot.

Lindi W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi W

Fantasties!

Ek en my man het Amber Moon besoek vir 'n "mid-week"-wegbreek. Dit was uit die boeke, die uitsig is werklik die definisie van beeldskoon. Pearl is baie vriendelik en bedagsaam en laat mens baie welkom voel. Die plekkie is net fantasies en ek sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Amber Moon se terugvoer

hi lindi, thank you for the great review, you both were lovely guests. regards, pearl.

Amber Moon
Gert V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Absoluut 'n heerlike wegbreek met wonderlike uitsig en topgehalte verblyf. Sal definitief weer besoek.

Sien sterre.

Amber Moon se terugvoer

Hi Gert, thanks for the great review, and also for being such nice guests, looking forward to seeing you both again.

Regards,
Pearl

Amber Moon
Leigh-ann R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann R

Stunning views and a fantastic host.

Amber Moon is the perfect weekend getaway from the hustle and bustle. It has stunning views of Hartbeespoort Dam and all the trappings required for total relaxation. Pearl, your host takes care of all your needs. I will certainly go back and recommend Amber Moon to friends and family. Thank you Pearl for a wonderful weekend.

Amber Moon se terugvoer

Hi Leigh-ann, thanks for the super review, you both were super guests.

Regards,
Pearl.

Amber Moon
Corrie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D

Uitstekende plekkie waar mens net kan rus.

Amber Moon was nou regtig 'n baie lekker verrassing in terme van die gehalte. Kan dit vir enige iemand aan beveel.

Amber Moon se terugvoer

Thank you for the great review. Following our telephone conversation, I was pleased to learn that the security and location issues were not related to the guest house but rather were relevant to Kosmos Village. Please note that all domestic workers are registered and all construction and maintenance workers are registered and monitored on arrival and departure at the security gate, this ensures that no strangers stay behind in the village after hours. Thank you for recommending your in-laws to spend a weekend with us in August. Best regards, Pearl.

Amber Moon
Graham J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham J

My place of absolute heaven.

Pearl and Hubby are such amazing hosts. Second time visiting and I am sure it won't be our last. Privacy, comfort and tranquillity.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My hemel op aarde.

Pearl en Hubby is fantastiese gashere. Dit is die tweede keer wat ons hier kuier en dit gaan beslis nie ons laaste keer wees nie. Privaatheid, gemak en rustigheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amber Moon se terugvoer

Hi graham, thank you for a great review, you and Eileen were super guests and look forward to seeing you both again.

Regards,
Pearl.

Amber Moon
Robby V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robby V

Awesome tyd gewees. Pragtige uitsig en lekker stil.

Awesome ligging met die vriendelikste mense. Stil en afgesonder en gaan verseker terug.

Daleen L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L

Absolute amazing! We had such a great time.

The view is stunning. All the extra's that Pearl personally did, were also outstanding. Thank you for making our stay so special.

Niel V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Absolute Bliss and over the moon service.

Pearl was a wonderful accommodating host and filled our fridge with goodies. The views was spectacular from the stoep. Privacy was first class.

Amber Moon se terugvoer

Hi Niel, thank you for that great review, you both were super guests, fond regards, Pearl.

Amber Moon
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 161, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOWYwNjI3LTk5YTEtNGFhNy1hOWJkLTE2M2FhNWQ3OGU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 161 Paul Kruger Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.735853 27.8533626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang