Amber Moon
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pearl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nerine S - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en heerlik vir die siel.
Jaco K - Des 2023
Algehele gradering
Dit is 'n ongelooflike plek. Pearl is 'n fantastiese gasvrou.
Mariaan N - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful, quiet and serene.
Kefiloe M - Mei 2024
Algehele gradering
Exquisite.
Amber Moon se terugvoer
Hi Kefiloe, thank you for the great review and also for being such super guests.
Regards, Pearl.
Denise V - Jun 2024
Algehele gradering
Quiet and relaxing long weekend.
Annelie S - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die dam. Sentraal geleë na al die besienswaardighede.
Isabella A - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing view - tranquility.
Biance S - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut asemrowend.
Amber Moon se terugvoer
Hi Biance, thank you for being such super guests and also for the super review. Hope to see you both again. Regards, Pearl.
Eugene L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Theo V - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreeknaweek.
Belinda M - Okt 2023
Algehele gradering
Spectacular view.
Adri F - Jul 2023
Algehele gradering
Het meer verwag.
Jakes L - Des 2022
Algehele gradering
Was wonderlik. Ek en Carol het dit baie geniet. Skoon netjies en veilig.
Jorandie B - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend!
Amber Moon se terugvoer
Thank you Jorandie for such a super review, and also for being such great guests. Warm regards, Pearl.
Elize C - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek.
Celeste W - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Leslie I - Jul 2022
Algehele gradering
Majestic and peaceful.
Sonia D - Jul 2022
Algehele gradering
Pearl is 'n lieflike mens en baie gasvry. Haar plekkie is pragtig, netjies en met 'n lieflike uitsig oor die dam.
Amber Moon se terugvoer
Hi Sonia,
Thank you for the great review, and also thank you for being such super guests, love to see you again.
Best regards,
Pearl.
Sasha W - Feb 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Vernon N - Jan 2022
Algehele gradering
A beautiful stay at Amber Moon.
Sonja S - Des 2022
Algehele gradering
Lovely and relaxing.
Gavin V - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Lees meerJohannes M - Jul 2022
Algehele gradering
Quiet, relaxing and clean.
Glenn O - Jun 2022
Algehele gradering
Great.
Thinus E - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendlike diens , baie rustig ,mooiste uitsig.
Wanda F - Apr 2022
Algehele gradering
We had a great weekend.
Amber Moon se terugvoer
Hi Wanda, a big thank you for being such great guests. Regards, Pearl.
Didi O - Mei 2022
Algehele gradering
Great location with a lovely view of the dam.
Marelise S - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig en vriendelike verwelkoming.
Amber Moon se terugvoer
Thank you Marelise for the super review, and also you were great guests. Kind regards, Pearl.
Trischca K - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties! Aswemrowend!
Emma W - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome relaxation.
Dewald N - Mei 2021
Algehele gradering
Die mooiste uitsig ooit.
Lesinda L - Apr 2021
Algehele gradering
Amber Moon is fantasties en 'n absolute plesier om te besoek
Laurel Elizabeth O - Mrt 2021
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our weekend!
Jolene V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek. Rustig en mooi uitsig.
Gert V - Sep 2020
Algehele gradering
Moet nie twyfel nie, bespreek en gaan geniet hierdie stukkie paradys.
Richard K - Aug 2020
Algehele gradering
Most amazing weekend!
Petro V - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties, kos vir die siel.
Amber Moon se terugvoer
Thank you Petro for the great review, and also thank you for being such super guests, it was a pleasure to host
both of you, fond regards, Pearl.
Donovan D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame eienaars.
Amanda X - Des 2020
Algehele gradering
The owner is racist.
Hans A - Des 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Leonie S - Nov 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Lees meerGiovanni N - Jun 2019
Algehele gradering
Perfek, rustig en ontspanne.
Amber Moon se terugvoer
Thank you Giovanni, it was super to see the both of you again. Also, thank you for being such great guests.
Jacques D - Okt 2019
Algehele gradering
Peaceful relaxing quiet. Pear was lovely on receiving and saying goodbye to us. Will definitely do ok again.
Gerhard K - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties, sal vir seker weer daarheen gaan.
Louise J - Des 2018
Algehele gradering
Peaceful.
Amber Moon se terugvoer
Thank you Louise for your great review and also for being such super guests. We look forward to seeing you both again. Fond regards Pearl.
Ryk N - Sep 2018
Algehele gradering
Amber Moon was net uitstekend, daar was geen tekortkominge nie. Die gastehuis is 'n juweel in Kosmos.
Sarel V - Sep 2018
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise wat ek al in gebly het!
Amber Moon se terugvoer
Thank you Ryk. You were wonderful guests and will always be welcome here. We loved having you.
Patrick B - Aug 2018
Algehele gradering
'n Pragtige uitsig oor die dam met geriewe en gasvrou wat jou op jou gemak laat voel van die oomblik af wat jy opdaag.
Michelle J - Jul 2018
Algehele gradering
Gorgeous place with amazing hosts!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek met ongelooflike gashere!
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amber Moon se terugvoer
Thank you for being such super guests.
Rentia M - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte uitsig en alles wat jy nodig het en nog meer.
Amber Moon se terugvoer
Thank you Rentia, for a wonderful review. Your review was as wonderful, as you were wonderful guests. You left everything as clean and neat, as we like to have it for when you arrive. We look forward to hosting you again. We can't always promise a full moon. Best regards, Pearl and Wilfred.
Quinton F - Mei 2018
Algehele gradering
Luuks met ongelooflike uitsig.
Lynette D - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome!
John V - Mrt 2018
Algehele gradering
Spectacular views and lovely hosts.
Lees meerAmber Moon se terugvoer
Thank you for the great review, and thank you for being such super guests, it was a pleasure to host you. Regards, Pearl.
Andre N - Okt 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, dag en nag.
Lees meerAmber Moon se terugvoer
Thank you Andre for the great review, you both were super guests and we would love to see you again.
Fond regards Pearl.
Wynand C - Apr 2018
Algehele gradering
Definitief elke sent werd! As jy opsoek is na meer as net die gewone opsies is hierdie een wat regtig uitstaan.
Amber Moon se terugvoer
Dear Wynand,
Thank you for being such super guests and for leaving everything so neat and clean. I would really love to see you again.
Fond regards,
Pearl
Marlene D - Jan 2018
Algehele gradering
Hemel weg van jou eie huis af.
Luan C - Des 2017
Algehele gradering
Awesomeness.
Stef N - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese alles.
Amber Moon se terugvoer
Good day Stefanus,
Thank you very much for your wonderful review of Amber Moon.You were great guests and we look forward to hosting you again.
Best regards,
Pearl
Annemarie V - Des 2017
Algehele gradering
Warm ontvangs, pragtige en gerieflike skoon verblyf, wonderlike uitsig.
Amber Moon se terugvoer
Dear Annemarie,
Thank you! You and your friends were wonderful guests. I would also like to thank you for leaving everything so neat and clean. Hope to see you again in future.
Fond regards,
Pearl and Wilford
Lisa V - Nov 2017
Algehele gradering
Amazing view.
Chris W - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties en onvergeetlik!
Francois B - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig, so mooi en lekker.
Rina V - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike ontspanne naweek met pragtige uitsigte van natuur.
Lees meerAmber Moon se terugvoer
Good day Rina,
Thank you for the great review and also for being such super guests. I look forward to seeing you and Fanie again.
Best regards,
Pearl
Jannie L - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Amber Moon se terugvoer
Thank you for the great review, and also for being such super guests. Regards, Pearl.
Herman P - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike diens.
Lindi W - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Amber Moon se terugvoer
hi lindi, thank you for the great review, you both were lovely guests. regards, pearl.
Gert V - Mrt 2017
Algehele gradering
Absoluut 'n heerlike wegbreek met wonderlike uitsig en topgehalte verblyf. Sal definitief weer besoek.
Amber Moon se terugvoer
Hi Gert, thanks for the great review, and also for being such nice guests, looking forward to seeing you both again.
Regards,
Pearl
Leigh-ann R - Feb 2017
Algehele gradering
Stunning views and a fantastic host.
Amber Moon se terugvoer
Hi Leigh-ann, thanks for the super review, you both were super guests.
Regards,
Pearl.
Corrie D - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende plekkie waar mens net kan rus.
Amber Moon se terugvoer
Thank you for the great review. Following our telephone conversation, I was pleased to learn that the security and location issues were not related to the guest house but rather were relevant to Kosmos Village. Please note that all domestic workers are registered and all construction and maintenance workers are registered and monitored on arrival and departure at the security gate, this ensures that no strangers stay behind in the village after hours. Thank you for recommending your in-laws to spend a weekend with us in August. Best regards, Pearl.
Graham J - Nov 2016
Algehele gradering
My place of absolute heaven.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
My hemel op aarde.
Pearl en Hubby is fantastiese gashere. Dit is die tweede keer wat ons hier kuier en dit gaan beslis nie ons laaste keer wees nie. Privaatheid, gemak en rustigheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amber Moon se terugvoer
Hi graham, thank you for a great review, you and Eileen were super guests and look forward to seeing you both again.
Regards,
Pearl.
Robby V - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome tyd gewees. Pragtige uitsig en lekker stil.
Daleen L - Okt 2016
Algehele gradering
Absolute amazing! We had such a great time.
Niel V - Sep 2016
Algehele gradering
Absolute Bliss and over the moon service.
Amber Moon se terugvoer
Hi Niel, thank you for that great review, you both were super guests, fond regards, Pearl.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 161, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang