Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Moon

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Esmerie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlike verblyf! Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Amber Moon was toegerus met alles wat nodig is. Pragtigste uitsig. Gerieflike verblyf! Kan Amber Moon vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Romantic Amber Moon. Heerlike, romantiese wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker stil plek. Baie vriendelike diens, glad nie gepla nie. Plek is baie lekker en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig en heerlik vir die siel. Ja, dit was heerlik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kefiloe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Exquisite. The place is beautiful and quiet. The host is a good host. Air conditioning is working and the bed is fitted with electric blankets. We enjoyed the jacuzzi. There is an art gallery with beautiful art.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pearl
Amber Moon
Hi Kefiloe, thank you for the great review and also for being such super guests. Regards, Pearl.

Denise V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Quiet and relaxing long weekend. Neat accommodation, lovely views of the dam. Well-equipped and clean unit. Goodnight chocolates on arrival and muffins were a nice touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Pragtige uitsig oor die dam. Sentraal geleë na al die besienswaardighede. Ruim eenheid met alles wat jy nodig het. Borrelbad was 'n bonus. Bobbejane in die omgewing noodsaak dat jy vensters en deure altyd toe hou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isabella A
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2024

Amazing view - tranquility. Beautiful sunset and sunrise. The view is breathtaking; you can look at it for hours. An excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit is 'n ongelooflike plek. Pearl is 'n fantastiese gasvrou. Ons het vreeslik lekker gebly. Die uitsig is asemrowend. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Beautiful, quiet and serene. It was great! We had a very good time. The view is absolutely beautiful. There is also a great restaurant with delicious food nearby, right on the water within the secured complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pearl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 161, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOWYwNjI3LTk5YTEtNGFhNy1hOWJkLTE2M2FhNWQ3OGU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 161 Paul Kruger Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.735853 27.8533626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang