Amber Selfsorg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chris-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 149
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Andrew B - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful. Safe. Warm.
Jacolene F - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik, Clarens my harts-dorpie!
Prof Hannes V - Jun 2024
Algehele gradering
Amber Selfsorg word sterk aanbeveel.
Roxane F - Mei 2024
Algehele gradering
Everything we needed.
Lees meerJoanie V - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon netjies gerieflik.
Rachelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Kevin B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Debra G - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Charmain P - Jun 2024
Algehele gradering
Knus, netjies en oulike plekkie!
Basil M - Nov 2023
Algehele gradering
Most comfortable and restful.
Suzette K - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie met 'n pragtige uitsig.
Surene K - Jul 2023
Algehele gradering
'n Plek waar mens rus en vrede vir siel en liggaam vind.
Ruan E - Jul 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Monika N - Jul 2023
Algehele gradering
'n Sielsruswegbreek.
Ilze R - Mei 2023
Algehele gradering
Alles was mooi en lekker. Sal weer daar gaan bly.
Corle K - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike blyplek, baie netjies en skoon. Perfek vir ontspan en wegbreek.
Marietha M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en stil. Gerieflik en gemaklik.
Meriska P - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte plekkie naby genoeg aan alles.
Vera W - Aug 2023
Algehele gradering
Was heerlik saam met ons 2 Bichons!
Carike P - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker area naby aan als. Mooi netjiese plekkie en vriendelike mense.
Louis B - Apr 2023
Algehele gradering
Goed ingerigte lekker slaap en blyplek.
Vernon M - Mrt 2023
Algehele gradering
Everything one would need.
Amber Selfsorg se terugvoer
Good day Vernon, thanks for the review, the warm water problem has been sorted out. Kind Regards. Amber Management
Marinda U - Des 2022
Algehele gradering
Tevrede.
Mamoremi M - Des 2022
Algehele gradering
The owner made sure that everything was perfect.
Curtis C - Des 2022
Algehele gradering
We are satisfied.
Hennie L - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goed versorgde tuin en kamers.
Lizelle N - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lionel A - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier netjies en rustig.
Elsabe L - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
Marius M - Aug 2022
Algehele gradering
Luilekker-plek wat jou laat vergeet van alles wat pla en laat ontspan.
Marietjie T - Jul 2022
Algehele gradering
Sal altyd weer Amber kies.
Magnus P - Jul 2022
Algehele gradering
Oom Mauritz is alles.
Ruan E - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Selma D - Mei 2022
Algehele gradering
Koud, maar lekker!
Francois D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Skoon. Beste plek om te bly.
Ria B - Mrt 2022
Algehele gradering
Die plekkie is baie mooi, netjies en skoon. Die eienaars is baie aangename mense en hulle gas vryheid was uitstekend en ook tegemoetkomend.
Lees meerKoos L - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het net 1 nag oorgeslaap.
Alet V - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Chantel K - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Mieke L - Des 2022
Algehele gradering
Cape vineyard in the Free State.
Janica G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Amber Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die resensie. Na my wete toon ons profiel dat slegs Wi-Fi beskilbaar is. Sal dit nagaan. Ongelukkig is my skoonma oorlede op die dag van julle besoek en moes ons aan baie sake aandag gee. As 'n reel word alle gaste persoonlik ontvang.
Venter C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Heerlike stilte. Goed geleë.
Lees meerCarel S - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi, netjies, lekker gekuier.
Cindy L - Aug 2022
Algehele gradering
Wish the view was as lovely as it looked on the photos.
Damian N - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en ontspannend.
Davina W - Mei 2022
Algehele gradering
Clean, perfectly located with lovely obliging hosts.
Ina D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Illse V - Nov 2022
Algehele gradering
Completely unexpected.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Hendrik A - Jul 2022
Algehele gradering
Koud, geen warm water.
Liza D - Mei 2022
Algehele gradering
Geen warm badwater, geen warm kombers of verwarmer in middel van winter, ketel baie vuil en sterk gas reuk, nie baie veilige omgewing.
Amber Selfsorg se terugvoer
Die gas geysers werk 100 persent, as daar 'n klagte was sou ek dit dadelik kon regstel. Ons is op sonkrag dus geen elektriese komberse of verwarmers nie. Die kaggel moet maar net hout kry om te brand. Die ketel gee soms van die neerslag af, gooi net die water af en dit is weer skoon.
Rene P - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Irma L - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig.
Monica C - Aug 2021
Algehele gradering
Clarens is 'n mooi dorp, het baie lekker gekuier.
Jean-marie W - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik
Willie P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jacobus R - Apr 2021
Algehele gradering
It's a very nice place to stay. Has all you need. Friendly and efficient.
Johan E - Jan 2021
Algehele gradering
Ruim, luuks en goed toegerus.
Magda A - Jan 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker gekuier, baie mooi uitsig.
Tshwarelo S - Des 2021
Algehele gradering
Great accommodation with friendly service.
Jaco L - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek, in 'n rustige dorpie.
Corle K - Jul 2021
Algehele gradering
Netjiese eenheid.
Anna V - Mei 2021
Algehele gradering
'n Naweek om te onthou.
Hannelie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die uitsig is fantasties en lekker sentraal geleë.
Chris B - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Lees meerPeter D - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Elmarie R - Jan 2021
Algehele gradering
Skoonste plekkie!
Juanita B - Mrt 2021
Algehele gradering
Beeldskone uitsig en baie netjies akkommodasie.
Robert C - Feb 2021
Algehele gradering
Stunning eenheid. Ek sou wel verkies as die deur kon sluit.
Annelie B - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en lekker warm bed.
Johnel V - Des 2021
Algehele gradering
Nice place. Clean, with a well equipped kitchen.
Mariaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Lees meerWilna R - Jun 2021
Algehele gradering
Glad nie veilig gevoel nie.
Lees meerAnna-marie B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Amber Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sukkel tans met die munisipaal oor die water.
Martha B - Mrt 2020
Algehele gradering
Goed toegeruste selfsorg-eenheid, baie lekker gebly sal Amber Selfsorg defnitief aanbeveel vir enige iemand!
Dirk En Hettie P - Jan 2020
Algehele gradering
Ons kan Amber Selfsorg met 'n oop gemoed aanbeveel vir verblyf.
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby die dorp.
Jana B - Mrt 2020
Algehele gradering
Eenhede is netjies en skoon met al die basiese geriewe wat benodig word.
Drene L - Des 2020
Algehele gradering
Clarens - amazing!
Tania H - Feb 2020
Algehele gradering
Quiet and comfortable location.
Lees meerAdelle S - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was regtig 'n wonderlike tydjie gewees.
Scott P - Apr 2019
Algehele gradering
Really neat and close to all amenities, clean and comfortable.
Jason M - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful accommodation, wonderful host, value for money and lovely and clean!
Lees meerLeonard B - Jan 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly by Amber.
Elise T - Des 2019
Algehele gradering
Ons het die verblyf goed ervaar.
Celeste S - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike diens.
Henry H - Aug 2019
Algehele gradering
Daar was weer nie sneeu in Clarence nie!
Roehan M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie skoon, en die kaggel is perfek vir die winter!
Aidean V - Aug 2019
Algehele gradering
Bevredigend.
Stacey M - Mrt 2019
Algehele gradering
Cosy self-catering unit, walking distance from all the shops and restaurant - we would recommend it to anybody!
Vernon K - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker, net te kort.
Nicoel B - Jun 2019
Algehele gradering
Clean and cosy, but very cold if the fire is not lit.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Wendy S - Apr 2019
Algehele gradering
Very basic and disappointed that there was no Wi-Fi, this should be stated upfront.
Marianne L - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik en 'n plesier om daar oor te bly.
Reynier M - Sep 2018
Algehele gradering
Die eenheid is baie skoon, gerieflik en binne stapafstand vanaf alle winkels en restaurante.
Lees meerCarin L - Aug 2018
Algehele gradering
Veilig en goed toegerus.
Wijbren N - Jun 2018
Algehele gradering
Gerielik en bekostigbaar.
Andre S - Mei 2018
Algehele gradering
'n Heerlike, sentrale selfsorg-eenheid wat ons paar dae in Clarens nog lekkerder gemaak het!
Johan D - Mei 2018
Algehele gradering
Sommer 'n bakgat plekkie.
Reinette C - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik, sentraal en baie gerieflike verblyf.
Carin K - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies. Baie rustig.
Annette T - Apr 2018
Algehele gradering
Was heerlik! Sal vir seker weer daar bly.
Gerhard C - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Rene C - Jan 2018
Algehele gradering
Goed uitgerus.
Louise K - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklike en moderne verblyf met rustige atmosfeer.
Chantel B - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Keith V - Sep 2018
Algehele gradering
Plek baie netjies en goed onderhou.
Melinda M - Nov 2018
Algehele gradering
Perfect for a getaway.
Gavin S - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker, gemaklike verblyf teen 'n bekostigbare prys.
Cathy V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike en goed ingerigte verblyf.
Lees meerLanè C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en naby genoeg om te stap na markplein.
Anuscha G - Des 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie, swak bestuur.
Alida C - Okt 2018
Algehele gradering
Daar is beslis ruimte vir verbetering.
Lees meerAndre J - Mrt 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Amber Selfsorg se terugvoer
Hallo Andre, Ons hanteer 'n sekere prys mark en ontvang gedurig slegs positiewe kommentaar. As ons die bykomemde fasiliteite moet bied sal ons tarriewe moet verhoog. Met die buitegewone reenval die afgelope week het die krag en grasperk probleme veroorsaak.
Christie-ann G - Des 2017
Algehele gradering
Besonderse ervaring!
Jeannine K - Nov 2017
Algehele gradering
Good quality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie gehalte.
Ons het regtig ons nag by Amber Selfsorg geniet . Die eenheid is modern en alles in die eenheid is van goeie gehalte. Die grootte van die stort en die gemaklike bed was 'n hoogtepunte vir ons. Maurits was baie akkommoderend in terme van ons aankoms- en vertrektyd en het vinnig gereageer op die vrae wat ons voor ons aankoms gehad het. Ons sal weer kom kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjies.
Carina V - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Elmarie P - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties
Vicki P - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon en modern.
Dirk V - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Lene W - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties, sien vir seker weer.
Natasha C - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Ria-marié A - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik om in 'n ten volle toegeruste, netjiese woonstel in te stap.
Sanette V - Jul 2017
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Gwen P - Jul 2017
Algehele gradering
Lovely.
Annasofe V - Jul 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Lindi B - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik winterverblyf!
Misha D - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik.
Baie skoon en netjiese kamers met ekstra komberse vir koue aande. Het 'n wonderlike tyd gehad en selfs die aand het ons 'n braai gehad. Hout is selfs vir die kaggel in die kamers voorsien. Mauritz het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Dankie vir die lieflike verblyf. Ons sal beslis weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rene L - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekke gebly en gekuier in Clarens by Amber Selfsorg!
Peter M - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome Amber.
Neels D - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, stylvol, skoon, alles wat nodig is. Vriendelik en behulpsame oom Mauritz. Sal weer daar kuier!
Tenette D - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik en presies wat ons nodig gehad het!
John B - Feb 2017
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Uitstekende verblyf. Skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Beddens en linne is goed en die leef-area binne en buite ook. Moet net die stortwater gelykop verdeel kry tussen die twee kothuise.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mignon L - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Marinda U - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Jaco K - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Lees meerKrynauw C - Jul 2017
Algehele gradering
Perfek.
Jean-marie W - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Rina G - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflike en sakpas-verblyf.
Rowald v - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Irma D - Jun 2017
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, skoon en het alles nodig vir 'n naweek verblyf, heerlike kaggel.
Fanus S - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties, ek sal weer daar gaan bly.
Amber Selfsorg se terugvoer
Baie dankie.
Ons spaar om twee afdakke te bou.
Groete
Mauritz
Paul S - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik, privaat, voldoende.
Lees meerEsti N - Des 2017
Algehele gradering
Oulike eenhede loopafstand van die winkels en eetplekke met lekker groot beddens en vol DStv-pakket.
Lees meerNico C - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie lekker.
Eugene N - Jan 2017
Algehele gradering
Baie ruimte vir verbetering.
Lees meerZelda F - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Amber Selfsorg se terugvoer
Geagte Zelda
Baie dankie vir die mooi komplimente. Dit word waardeer
Groete
Mauritz
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang