Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amber Selfsorg in Clarens is 'n pragtige selfsorg-eenheid met 'n uitsig op die omliggende berge.

Dié eenheid is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond en die nodige kombuistoebehore. Die leefarea het 'n knus kaggel, WiFi-toegang en 'n slim-TV met Netflix en Showmax.

Die eenheid is sonkrag-aangedrewe. Beurtkrag speel dus nooit 'n rol nie. Daar is ook 'n JoJo-tenk op die perseel, indien daar wateronderbrekings is. Die eenheid bied toegang tot 'n patio met ingeboude braaigeriewe. Gaste moet asseblief hul eie hout of kole saambring. Veilige parkeerplek word voorsien agter 'n motorhek.

Die perseel is loopafstand van al die winkeltjies en eetplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Andrew B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Safe. Warm. The stay was absolutely lovely! Thoroughly enjoyed the accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jacolene F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, Clarens my harts-dorpie! Baie lekker gebly, dankie. Sal beslis terugkom om weer daar te oornag.
Jul 2024
Prof Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Amber Selfsorg word sterk aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs deur bestuurderes, Poppie. Alles was baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer daar ga...
Sien meer
Jun 2024
Roxane F
Saam met lewensmaat
5.0
Everything we needed. We stayed at Amber for a weekend and it had everything that we needed. Very clean and neat, and checking in was a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Joanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjies gerieflik. Mooiste netjieste skoonste gerieflikste oorslaapplek gewees. Sal enige tyd weer daar gaan slaap. 'n Padkaart of inligting aan...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Amber Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b0b2d923d8f35a8946ccca545f99ede4aff9ef2ded8f7c45bc525b2fe143ec0fd5c974d380e7b3dd15d534f4c0f2a37ac61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 525 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519396908246 28.417466729879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang