Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amberdale Estate

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sakkie S
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie skoon, netjies en veilig. Ek het in eenheid no. 2 gebly, wat netjies en mooi toegerus is met alles wat jy nodig het, met pragtige beddegoed op al die beddens. Die eenheid is groter as gewoonlik wat aangebied word vir 4 persone, met groot vertrekke. Dit bied gerieflike toegang vanaf die groot pad met 'n kort stukkie grondpad en was vir my baie goed geleë in die rigting van Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Amberdale Estate is a wonderful quiet place away from the hustle and bustle. Amberdale Estate is a wonderful place to stay in the open fields. The units are well-equipped with a large fridge and even a washing machine. The rooms inside the unit are very spacious and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert Jeremiah
Amberdale Estate
Thank you for the word, Gerrit. Hope we see you soon again.

Louisa F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Well-equipped and quiet. We had everything we needed for our week's stay and will happily come back to Amberdale again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Jeremiah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Maidenhead-plaas, Erfdeel 72, Amberdale 1, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5925fe55df1f658605317d27ff47bec12f5769f92f66d0a6bbc8358407f3e780341d037553ed2e02efd0a469938b45c9fbb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 N6 Farm Maidenhead Portion 72 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.901434005671 26.83358597859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang