Amberg Country Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard V - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Waldo J - Des 2023
Algehele gradering
Very freshing.
Amberg Country Estate se terugvoer
Good afternoon,
Thank you for the nice review.
We look forward to your next visit.
Marleen
Eldrid K - Mrt 2023
Algehele gradering
Amberg met our expectations, and we enjoyed our stay.
Amberg Country Estate se terugvoer
Helo,
Thanks for your feedback. Happy that you enjoyed it.
Marleen
Olet J - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike pragskoon natuur.
Amberg Country Estate se terugvoer
Baie dankie.
Joanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Great view. Great plek.
Amberg Country Estate se terugvoer
Baie dankie.
Renaye P - Mei 2023
Algehele gradering
A lovely peaceful setting with amazing views of the mountains.
René M - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowende, rustige wegbreek.
Amberg Country Estate se terugvoer
Baie dankie vir you terugvoering. Altyd lekker om te hoor as mense dit geniet. Lekker dag verder.
Vanessa R - Des 2023
Algehele gradering
Beautifully designed cottage with amazing views.
Amberg Country Estate se terugvoer
Thanks for the beautiful review.
Charlotte B - Feb 2023
Algehele gradering
Tranquil.
Lees meerAmberg Country Estate se terugvoer
Hello,
Thanks for your feedback. I will forward it to the owner.
Have a nice day,
Marleen
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Annemarie L - Feb 2022
Algehele gradering
Die beste ondervinding en verblyf wat ons nog beleef het!
Lees meerPetrha A - Des 2022
Algehele gradering
Breathtaking.
Amberg Country Estate se terugvoer
Hi, thanks for the nice review.
All the best and maybe we see you again.
AMBERG Team.
Lizel M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, stil en herstellend.
Cecilia V - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige, goed toegeruste verblyf met 'n asemrowende uitsig.
Lees meerJohann V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Lees meerAmberg Country Estate se terugvoer
Ek is jammer om te hoor van jou verblyf. Ons sal dit seker onthou.
Ek sal ook vir die eienaar noem van hule honde wat so blaf.
Nog eens baie jammer hiervoor.
Philip J - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie ligging teen berg met mooi uitsig.
Amberg Country Estate se terugvoer
Hallo,
Jammer om te hoor dat julle nie regtig gehou het van die Studio kamer.
Die Studio is eigentlik net 'n kamer, nie 'n eenheid nie.
Ons ander kothuise is self sorg ingerig en het lekker stoepe vir kuier.
Lekker dag nog verder,
Marleen - besprekigsagent vir Amberg
Roy S - Feb 2019
Algehele gradering
Fabulous.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Wow, die foto's op die webtuiste doen net nie hierdie pragtige landgoed enige geregtigheid nie. Skoon en gemaklike, pragtige, smaakvol ingerigte meubels, 'n kombuis met alles wat jy nodig het en 'n goeie stoep wat om die huis strek met wonderlike uitsigte. Ons sal beslis terug wees. Baie vriendelike gashere, dit is 'n wonderlike plek om terug te sit en te ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amberg Country Estate se terugvoer
Hello Roy,
Thank you for the nice review. We really appreciate your rating, thank you again.
We are currently working on a new website with upgraded pictures.
We hope to see you again.
Have a lovely day.
Marleen - booking agent for Amberg
Naomi G - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful, interesting and creative space.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Coenie V - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulik!
Amberg Country Estate se terugvoer
Baie dankie!
Ivena B - Apr 2017
Algehele gradering
Magestic views.
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitskloofpas, R101, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang