Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amberhall Guesthouse

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe-dubbelkamer met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die eerste vloer en het ’n Franse balkon met ’n lieflike tuinuitsig. Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ingeboude sitplek. Die kamer het lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ingeboude kaste met oorgenoeg pakplek, lessenaar en ’n yskas met vars melk en gebottelde water.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd: 10:00 tensy ’n ander tyd vooraf gereël is.
Rook is slegs in aangewese area toelaatbaar. Daar is ’n troeteldiervriendelike kamer met ’n klein agterplaas. Troeteldiere is met vooraf reëlings toelaatbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Deluxe-kamer met 2 enkelbeddens (Slaapplek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die eerste verdieping en bied lieflike uitsigte op die inheemse tuine. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en nog 'n enkelbed kan op versoek voorsien word. Die kamer het ook ’n en suite-badkamer, lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ingeboude kaste met oorgenoeg pakplek, lessenaar en ’n yskas met vars melk en gebottelde water.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd: 10:00 tensy ’n ander tyd vooraf gereël is.
Rook is slegs in aangewese area toelaatbaar. Daar is ’n troeteldiervriendelike kamer met ’n klein agterplaas. Troeteldiere is met vooraf reëlings toelaatbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wittebrood-suite
Vanaf
Vanaf R2 220
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kamer het ’n ekstra-lang koninggrootte-bed, vrystaande bad en ’n badkamer met aparte stort. Gratis badskuim word voorsien. Drink jou oggendkoffie op die balkon of ontspan met ’n drankie om die sonsondergang te geniet. Die kamer is ideaal vir die sakereisiger wat privaatheid wil hê of vir ’n paartjie. Die kamer het lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ingeboude kaste met oorgenoeg pakplek, lessenaar en ’n yskas met vars melk en gebottelde water.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd: 10:00 tensy ’n ander tyd vooraf gereël is.
Rook is slegs in aangewese area toelaatbaar. Daar is ’n troeteldiervriendelike kamer met ’n klein agterplaas. Troeteldiere is met vooraf reëlings toelaatbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandford-weg 109, Noordhang, Randburg, 2188, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAglOmbqzgvhFrLobAB33FyvYnlK8IKFx1xlyfSWB5N96uKLu8Yu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 109 Blandford Road Noordhang 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.038110899711 27.966329268717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang