Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amberlight Guest Accommodation

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.2
Veiligheid
3.8
Sharte Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker en vriendelike eienaars. Sal graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie vriendelike en behulpsame diens. Baie vriendelike en behulpsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rakometsi M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

It was excellent. But the only challenge was the TV sets that was not working. And the bathroom taps in room 3 they need to be fixed. But all in all the services is good except for those minor challenges.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Dit was 'n wenner opsie vir noodbespreking. Dit was vir ons presies wat ons benodig. Baie gerieflik vir 'n noodopsie. Ligging en veiligheid was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sipho T
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2024

Ok. It was ok, except for the neighbours that couldn't stop barking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Heleneze V
Kort verblyf
4.0
Jul 2023

Skoon, netjies. WiFi het nie heeltyd opvangs nie. 'n Lastige haan wat 4 uur in die oggend begin kraai. Nie genoeg toiletpapier nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hanna W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Was in Krugersdorp hospitaal. So goeie oorslaapplek. Is goed vir oorslaap. Mikrogolf en klein yskas sou baie handig wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Boitshoko K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

I enjoyed my stay. The owner was very welcoming and friendly. The place was beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zakhele M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

A home away from home. Everything was just normal living. Peace of mind and friendly owners. Security is top-notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Perfek vir 'n groot groep familie. Ons het twee kamers bespreek. Ons het 'n hele spasie vir onsself gehad. Ons was baie goed en vriendelik ontvang deur 'n aangename en behulpsame gasheer. Beddens was skoon en netjies. Daar was 'n paar spinnekopneste wat die idee skep dat dit deeglik of daagliks afgestof was. 'n Lekker koppie koffie in die oggend laat gaste maklik van klein probleempies vergeet. Amberlight, moet nie dat sulke klein goedjies 'n swak indruk laat nie. Inteendeel was dit 'n lekker aangename verblyf. Daar is net klein goedjies wat werk noding, maar alles was perfect en ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob Maree 18, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba8f3fd5064b48ca942a0ed9401c922d868e7f2edca6d3539bae737eae4998c9d6c3856a2a4b6dcea0fae86b896f6268731e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 47 5 1 4 18 Jacob Maree Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.094424223807 27.783930301666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang