Amberlight Guest Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Jacob Maree, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Amberlight bied slegs selfsorgverblyf en kan altesaam 14 gaste op die perseel akkommodeer. Geleë in die stil woonbuurt Monument, baie naby Krugersdorp en Monument Hoërskole en binne loopafstand van Key West-winkelsentrum.
Verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede, almal toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer. Daar is ook een ekstra begrotings- of standaardkamer wat nie selfsorg bied nie, maar dit is privaat met 'n dubbelbed, eie badkamer en eie privaat ingang. Ander kenmerke sluit in 'n volledig ommuurde perseel met outomatiese hekbeheer, ruim veilige parkering, swembad en braai-area met lapa en wasgoeddiens beskikbaar.
Ideaal vir trougaste, werkgroepe, kontrakteurs, fabriekswerkers, leerlinge of enige ander gespesialiseerde spanne en sportgroepe. Hierdie perseel is naby die industriële gebiede van Chamdor en Factoria.
Op die drumpel van al die troulokale in Muldersdrift, wat Krugersdorp omring. Die Silverstar Casino is slegs 7.6 km hiervandaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Wesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 18 Jacob Maree, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Amberlight Guest Accommodation het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Jacob Maree, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang