Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambers & Grace Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Ambers & Grace Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Miguel C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel C

Amazing.

Amazing accommodation and rooms are beautiful. Zaan is an amazing host.

Ntombi A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi A

Very relaxing.

The birds are a little too much, they are too loud but they do keep quiet at night. Otherwise, my stay was pleasant, the farm is beautiful.

Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer

Ntombi, thank you for your review. I am delighted that your stay on the farm was very relaxing.

Ambers & Grace Guest Farm
Arno L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno L

Amazing.

Plek is puik - Skoon, veilig en regtig die moeite werd.

Danita N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita N

Rustige nagrus.

Ons het 3 kamers bespreek, al die eenhede was baie netjies en het ons geen klagte. Diens is baie goed.

Cathy B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy B

Heerlike rustige wegkom kans.

Pragtige landelike omgewing en keurige blyplek.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Colin W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin W

'n Verbasende plaas ervaring naby die stad.

'n Verbasende plaas ervaring naby die stad met elke gerief wat 'n mens kan vereis.

Tanya M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Idyllic.

Clean, quiet, pretty. peaceful.

Reynier V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier V

Very comfortable.

We went for a wedding. Stayed two nights. Very friendly service. Rooms nice and comfortable.

Nico K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Baie pragtige plek.

Vriendelike mense. Baie skoon en netjies. Stil en veilig.

Wilna E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna E

Vriendelike, gasvrye atmosfeer.

Gerieflike akkommodasie. Gasvrye, vriendelike ontvangs. Goed toegeruste kothuis.

Max B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max B

Very nice rooms on an operational farm! The tame alpaca was the bomb.

Friendly host, friendly dogs and very close to a lot of wedding venues in PTA East.

Pieter B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Was perfek!

Het dit gebruik as oornag verblyf vir 'n bruilof. Was skoon, gerieflik en veilig.

Maurice K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice K

Absoluut fantasties en stil, perfek vir 'n paartjie wat wil wegbreek.

Ons het in die wittebroodkamer gebly en dit het definitief ons verwagtinge oortref. Die kospakkies was heerlik. Saam met die moeite wat gedoen was om die kamer mooi te maak, was dit 'n baie spesiale herinnering.

Marike G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike G

Rustige plaasatmosfeer.

Ons het heerlik gebly by Ambers & Grace. Die kothuis was skoon en netjies en die dekor smaakvol. My kinders het die alpacas op die plaas baie geniet asook die oop ruimtes. Ons het gevra om later uit te boek as die uitkloktyd en hulle het ons sonder aarseling tegemoetgekom. Ons sal beslis hierdie blyplek aanbeveel en weer hier oorslaap.

Michelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Baie mooi.

Plek het 'n rustige plaasatmosfeer met lamas, eksotiese voëls en regte plaasatmosfeer.

Coenraad S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Skoon, netjies en veilig!

Dankie Zani vir jou goeie kommunikasie en gasvryheid tydens ontvangs!

Sanette F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette F

Absoluut onverbeterlike diens en fasiliteite.

My familie was ingeboek vir ons dogter se troue, ons het ook die honeymoon-suite vir hulle daar bespreek. Die fasiliteite was van hoogste gehalte, uitstekende slaapgeriewe en linne, en die alpaccas het almal se harte gesteel! Dankie Zani, jy het uit jou pad gegaan om ons met 'n ekstra enkelbed ook te akkommodeer! Ambers & Grace was binne 6 km van The Rustic Rose waar die troue gehou is, met goeie grondpad tussen die twee venues. Ons sal dit met grootste gemoedsrus en trots aanbeveel! Baie dankie Zani!

Sherise K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherise K

Sal enige tyd weer besoek! Baie netjies, skoon en gasvry.

Baie vriendelike diens.

Gerhard B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Fantasties.

Absoluut die rus werd.

Izak E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak E

Netjies en rustige atmosfeer.

Oulikste, ruim kothuis met alles wat jy benodig. Baie skoon en netjies. Zani het ons geakkommodeer met ons moeilike tye wat ons gearriveer het en weer die perseel verlaat het. Ons kuier was baie vinnig so sal graag weer wil gaan kuier by Ambers & Grace.

Christa C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa C

Lekker ontspannend, vriendelike diens.

Baie lekker geslaap, lekker rustig en die natuurskoon is ongelooflik.

Eben G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben G

Goed geleë vir ’n kuier in die Pretoria-Oos area.

Pragtige plaasdiere en omgewing. Goeie diens, gemaklike huis en wonderlike slaapplek. Goed geleë vir fietsry by die Rosemarry Hill omgewing. ons was mal oor die mak alpacas.

Anne N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne N

Awesome and very clean.

Awesome atmosphere and very clean.

Francois B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Dit was 'n baie mooi plekkie en ons verblyf was amazing.

Ons was net een aand daar, maar dit was 'n baie aangename aand. Daar is niks waaroor ons kon kla nie, behalwe dat ons graag langer sou wou bly. Ek kan Bullfrogs Nest Gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Nico C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Rustig met uitstekende diens!

Die gasteplaas is pragtig versorg en die eienaars vriendelike, opregte mense wat uitstekende diens lewer!

Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer

Nico, baie dankie vir jul terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groetnis, Jan

Ambers & Grace Guest Farm
Yolanda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Luuks.

Dit was vir ons heerlik om in 'n warm bed te kon klim. Die heerlike koffie was ook 'n groot bederf. Dankie julle.

Ria F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria F

Asemrowend.

Mooiste plekkie. Beste diens ooit.

Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer

Beste Ria,

Baie dankie vir jul terugvoer. Indien ons iewers kan verbeter doen ons graag so om dit vir julle nog meer aangenaam te maak! Hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete,
Jan

Ambers & Grace Guest Farm
Cornelius G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius G

Wegbreek.

Dit was 'n wegbreek in 'n ander rustiger wêreld.

Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer

Dankie Nelis. Bly julle het die rustigheid geniet. Groete Zani

Ambers & Grace Guest Farm
Zandreh W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandreh W

Amazing.

Was baie lekker, het dit vreeslik baie geniet, dis 'n baie mooi plek en die kamers is so netjies en modern.

Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer

Dankie Zandreh, bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.

Ambers & Grace Guest Farm
Rita K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K

Friendly service, neat and clean.

Very happy with the room and service. The breakfast basket was a winner. Will highly recommend to others.

Mariska L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

Baie mooi gastehuis in veilige area.

Als is skoon en netjies en dis goeie waarde vir geld.

Belinda D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda D

Everything was neat and clean.

Peaceful and restful stay.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein 51, Donkerhoek, 1020, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f3734552ccb09048c35fb729fd75345d6f569c75e1e686a4c5b035f506072e98e8e48476fc81209d7c3614e3304a8553426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 51 Kleinfontein Donkerhoek 1020 Gauteng 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.811481872869 28.487248420715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang